The Sandringham B&B

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Sandringham B&B is 'n moderne B&B in Umhlanga Ridge met pragtige see-uitsigte. Dis 'n fantastiese plek vir al jou sake- of ontspanningsbehoeftes. Rus en ontspan op ons pragtige sondek en kyk hoe die skepe wegvaar in die bloute.

Ons het 10 luukse kamers, waarvan 8 en suite-badkamers het en 2 'n privaat badkamer deel. Elkeen van ons kamers is toegerus met lugversorging, word daagliks skoongemaak en is toegerus met DStv, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, kluis, haardroër, radiowekker, interne interkom en WiFi.

Ander geriewe sluit 'n ruim eetkamer en 'n skaduryke stoep, waar jy 'n volledige Engelse ontbyt kan geniet in. Die ontbyt sluit kase, koekies, pasteie en croissants, tee en vars filterkoffie in. Ons het 'n sondek bo, 'n eerlikheidskroeg en yskassie, 'n swembad, tuisteaterstelsel met 'n ekstra-groot skerm in 'n eksklusiewe sitkamer. en ruim, veilige parkering van die straat af.

The Sandringham B&B is geleë in die hartjie van Umhlanga, net 2 minute van die strand, Gateway-winkelsentrum en kantore af. Sibaya en die Sun Coast Casinos is naby geleë asook talle top-gholfbane. Daar is ook uitstekende restaurante, kroeë, nagklubs, teaters en filmteaters naby. Skemerkelkievaarte kan gereël word van die Durban-hawe, of gaan kyk dolfyne of huur 'n boot vir diepseehengel.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Frans
  •  Zoeloe

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Sandringham B&B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 400 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za