+22

The Sands BG3

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Tritonia Rd, Table View, Cape Town, 7439, Table View, Cape Town, 7439, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Die Sands BG3 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Table View, Bloubergstrand. Hierdie woonstel bied gemaklike en gerieflike verblyf en maklike toegang tot die lewendige strandfront en nabygeleë geriewe, wat dit 'n ideale keuse maak vir vakansiegangers en sakereisigers.

Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer is gemaklik gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die gedeelde badkamer met beide 'n bad en 'n stort toegerus is. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, wasmasjien en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer bied gemaklike sitplek vir gaste om te ontspan, en vir vermaak is 'n slim-TV en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n patio met buitesitplek en 'n binnehof met 'n buitebraai. Gaste sal ook toegang hê tot die gemeenskaplike swembad en 2 veilige parkeerplekke.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 789

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 11 Tritonia Rd, Table View, Cape Town, 7439, Table View, Cape Town, 7439, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Tritonia Rd, Table View, Cape Town, 7439, Table View, Cape Town, 7439, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA200d75e198ba7f42903e842f6d2ac273c5433b1fe6078e1ad6a5fcc6c59dc45d262efb7f8b9e86f7861ea071343e433ccf8c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 11 Tritonia Rd, Table View, Cape Town, 7439 Table View 7439 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-14:00 10:00 -33.82014875676 18.480178587851

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang