Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Sandstone Cottage

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir The Sandstone Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Haarhoff B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Haarhoff B
Gesin met tieners

Ons gesin kon heerlike rus in die mooiste natuurskoon.

Heerlike sielerus vir die hele gesin. Dis 'n historiese omgewing vol interessante verhale uit die verlede. Selfs die stap op die plaas is aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yuri G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yuri G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet, clean, spacious with endless walks.

This is a place that you stay at if you like farm accommodation, space and quiet. The farm is big and you can walk a lot (we managed about 20km) over a few days. You have to bundu bash, but that's what makes it special. There is an old stone wall on the farm that goes on for miles and at one high point, over a gorge, you can gaze at Isandlwana in the far distance. Saw lots of kudus and many species of birds. The shower is rated in my top 5 list, simply awesome - it will change you. Great people!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sandstone Cottage se terugvoer

Good day.

It was a pleasure hosting you, we enjoyed your company very much. We appreciate the positive review and kind words.

Kind regards
The Sandstone Cottage.

The Sandstone Cottage
Heleen G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heleen G
Saam met vriende

N heerlike wegbreek. Sal weer kom.

Dis pragtig en baie rustig. Die diere is wonderlik. Uitsigte pragtig. Kothuis baie mooi in gerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hester B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en kalmerend. Siels kos.

The Sandstone Cottage is kos vir jou siel. Die rustigheid is perfek om te ontsnap van die stadsgejaag. Die plaasatmosfeer, groen omgewing, mistigheid as jy opstaan, Bella op die stoep, volstruise aan die ander kant van die draad en skape wat rustig wei, is absoluut wonderlik. Amanda is gasvry en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ranesh M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ranesh M
Saam met vriende

Great spot for a quick getaway, very comfortable and peaceful.

The cottage was very neat, clean, and comfortable. The location is also good as it's away from busy roads etc. Amanda was also an excellent hostess and ensured that everything was in order.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sandstone Cottage se terugvoer

Hi Ranesh thank you for the positive feedback. It was a pleasure hosting you. Stay safe regards Amanda

The Sandstone Cottage
Evan N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evan N

Working farm with kudu and vultures, heaven!

Lovely walks and scenery.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sandstone Cottage se terugvoer

Thank you for your kind words, we appreciate it sincerely.

The Sandstone Cottage
Lindi L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi L
Gesin met tieners

Fantastiese naweek gehad.

Ons het 'n fantastiese naweek gehad by The Sandstone Cottage. Die naweek was net heeltemal te kort. Sien uit na ons volgende kuier. Baie dankie, Amanda en gesin, vir julle vriendelike gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sandstone Cottage se terugvoer

Hi Lindi, baie dankie. Dit was heerlik om julle te ontmoet. Kom gerus weer. Groete The Sandstone Cottage

The Sandstone Cottage
Wikus C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wikus C
Gesin met tieners

Baie lekker kuier.

Toegangspad effens sleg, maar kuier was puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sandstone Cottage se terugvoer

Baie dankie Wikus, waardeer die terugvoering. Groete, The Sandstone Cottage

The Sandstone Cottage
Piet S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet S
Besigheidsreis

Pragtige en baie rustige plaas.

Ons het gewerk en kon ongelukkig nie alles wat te bied op die plaas gebruik nie. Amand en Kobus is baie gasvry. Sal definitief weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sandstone Cottage se terugvoer

Dankie Piet, ons waardeer die mooi woorde. Groete, The Sandstone Cottage.

The Sandstone Cottage
Andrew T - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew T
Saam met vriende

Very peaceful with some good walking sights.

Recommend if you want peace and tranquility.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sandstone Cottage se terugvoer

Thank you Andrew, appreciate the the positive feedback.

The Sandstone Cottage
Wanita B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanita B
Saam met vriende

Die plek is asemrowend mooi en ons het dit baie geniet!

Lekker 4x4 gedoen, plekkie is so mooi, ons is verwelkom deur die honde en die skaap wat baie spesiaal was. Hartsmense op die plaas het ons baie welkom laat voel! Alles was perfek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carlien W - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlien W
Gesin met klein kinders

Beautiful and restful.

The cottage is located on a beautiful farm and ensured a very pleasant stay during our tours of the local battlefields.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda C - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda C
Saam met vriende

Die mense was baie vriendelik en baie behulpsaam en die uitsig is ongelooflik en die huis is iets om te sien dis supermooi. Dit was heerlik.

Die plaas is pragtig baie mooi uitsig. Die huis was ongelooflik netjies en die mense ons met ope arms ontvang, ons voorsien van alles vir 'n braai, aangesien ons gedink het ons sal gaan uit eet, maar daar is nie sulke geriewe nie dis te ver om te ry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sandstone Cottage se terugvoer

Magda baie dankie vir die positiewe terugvoering, dit was heerlik om julle te ontmoet, so gemaklik gewees om met julle te gesels en te hulp waar ons kon.
Mag alles wat mooi en goed is vir julle omvou en sëen.
Groete,
Kobus en Amanda

The Sandstone Cottage
Blinkwater Meule V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Blinkwater Meule V
Besigheidsreis

Plaasgevoel, rustig en natuur is asemrowend en die eienaar is vriendelik en behulpsaam.

Ons het dit baie geniet. Die rustigheid en diere wat so vriendelik is. Pragtige plaashuis en stoep en die binnekant van die huis is net so mooi. Was ongelukkig daar vir werk, maar sal definitief vir my familie die plek wil wys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sandstone Cottage se terugvoer

Bertus en Musa, baie dankie vir die mooi terug voering dit word opreg waardeer.
Dit was baie aangenaam om julle te ontmoet, het sommer gemaklik gevoel om lekker met julle te gesels.
Dit was n plesier om julle te huisves en sien daarna uit om julle en julle familie hier te verwelkom.
Groete,
Amanda

The Sandstone Cottage
Lisa G - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa G
Besigheidsreis

A great farmstay to chill and unwind.

Although we stopped over here for only one night on a business trip because we were working on another farm in the area, the Sandstone Cottage is more geared for holiday stays. The hosts are very welcoming and it has a great farm feel, complete with pet sheep and pig, cattle and farm dogs, together with owls in the trees in front of the farm house and a few game. If you enjoy hiking and exploring, there's a lovely kloof nearby (approx. 2 km walk) with a huge, deep pool, which would be great for summer swims. Beautiful aloes and bushveld vegetation, would be great to see the aloes in full bloom (in mid-winter), so it's a place for all seasons. Only recommendations are perhaps a comfy sofa (or 2) to relax on and perhaps lights fitted with a dimmer switch in the lounge area so that you can choose your light setting. Lovely relaxed atmosphere with amenable hosts, baie rustig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sandstone Cottage se terugvoer

Thank you for visiting us, it was a pleasure meeting you and sharing what we have. I will definitely make use of your suggestions. There is always room for improvement. Stay safe hope you'll visit again.

Regards Amanda

The Sandstone Cottage
Vanaf
R800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D101 Helpmekaar, Langfontein Plaas, Dundee, 3000, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAB7drni5jGNkrnheDcb0vjj3QWBCBjkDkFNlr6EmY5n4Z8TnfXp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 D101 Helpmekaar Langfontein Farm 3000 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.306866 30.379864
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem