Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The School House

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Die huis is nie kindervriendelik nie, so ongelukkig word geen kinders onder 12 toegelaat nie.
Die huis word op 'n selfsorgbasis verhuur. Met aankoms voorsien hulle al die nodige basiese items soos toiletpapier, melk, koffie, 'n bondel hout vir die kaggel, skottelgoedwasseep, en meer. Enige items wat aangevul moet word, is egter die gas se verantwoordelikheid.
Indien die huis in 'n swak of vuil toestand gelaat word, sal 'n addisionele skoonmaakfooi gehef word, en die gas sal verantwoordelik gehou word vir enige skade aan huishoudelike items.
Neem asb. kennis dat rook binne die huis streng verbode is.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jakobz-straat 501, Rosendal, 9720, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAabdf351f44eed8d7b5afa1f05b5fbd6d8b0174b2a9a2ff761ab20ae409ae87996dc8523c8b3c4ceba7de85f1faa9a8849b10?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6) 1 5 1 4 501 Jakobz Street Rosendal 9720 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.503295824375 27.939615935034
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem