LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The School in Rheenedal | LekkeSlaap
+40

The School in Rheenedal

3 resensies
Gastehuis
  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 2 van plaas 187, Westelike Hoofpad, Rheenendal, Knysna, 6576, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The School in Rheenedal is 'n pragtige, gerestoureerde ou skool op 'n ou skoolplaas, ongeveer 17 km van sentrale Knysna af. Die gastehuis wat deur die eienaar bestuur word, bied 'n plaasstyl-ervaring en is die ideale basis vanwaar gaste hierdie deel van die Tuinroete kan verken. Die eienaar is 'n kunstenaar en versamel kuns, boeke en musiekplate wat gaste kan gebruik en waardeer.

Die verblyf by The School in Rheenedal beskik oor 2 individueel versierde kamers wat elk slaapplek vir 2 gaste het. Die hele huis kan ook bespreek word en dit bied slaapplek vir 6 gaste. The Church-kamer en Elephant-kamer het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke kamer het ook tee- en koffiemaakgeriewe.

Die gastehuis bied ook gratis WiFi en veilige parkeerplek vir voertuie.

Die gastehuis kan ook gehuur word as 'n lokaal vir kreatiewe werkswinkels. Doendinge soos voetslaan, fietsry en voëlkyk kan ook op die plaas geniet word.

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir The School in Rheenedal
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Erfdeel 2 van plaas 187, Westelike Hoofpad, Rheenendal, Knysna, 6576, Wes-Kaap
  • Gaste dink The School in Rheenedal het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 2 van plaas 187, Westelike Hoofpad, Rheenendal, Knysna, 6576, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3ZJPqwjaTKMXV8iaULAaG2DmcUD98p8dfYBLpee3BOjoSzKVY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 Portion 2 of the Farm 187 Highway West Road 6576 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.975589435169 22.962433084274
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!