Rietfontein Akkommodasie by The Sculpture Yard | LekkeSlaap
+45
+45

The Sculpture Yard

8 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R650 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25ste Laan 732, Rietfontein, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Geen kinders onder 13

Beskrywing

The Sculpture Yard is in die rustige buurt Rietfontein, ’n voorstad van Pretoria geleë. Dié boomryke stad het verskeie natuurlike en kulturele besienswaardighede asook ou geboue en museums wat beslis die moeite werd is om te besoek.

Verblyf word gebied in 2 eenhede op die eienaar se perseel met 'n plaaslike beeldhoukunstenaar se kuns-ateljee. Elke eenheid het slaapplek vir 3 en beskik oor 'n privaat badkamer, kombuisie en leefarea met 'n TV en DStv. Gratis onbeperkte WiFi is ook beskikbaar.

Veilige parkeerplek is beskikbaar en daar is ook braaigeriewe op versoek.

Pretoria spog met verskeie doendinge soos perdry by die Voortrekker Monument, wildkyk by Premier Wildreservaat en tandem lugduik by die Pretoria Lugduikklub. Die eenheid is sentraal naby hospitale, skole en hoofpaaie geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir The Sculpture Yard
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • 25ste Laan 732, Rietfontein, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Gaste dink The Sculpture Yard het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25ste Laan 732, Rietfontein, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Geen kinders onder 13
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe5GsjXpz1z0SqIioe1y0td1UvqeRSduBXCfnfGqu1YlQ6Jb563?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 732 25th Avenue Rietfontein 0084 Gauteng 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -25.705332 28.228383
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za