Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Sea Cabin

  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Broadway-straat 71, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Sea Cabin in Uvongo bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die eenheid het lugversorging en beskik oor 3 slaapkamers met slaapplek vir tot 6 gaste (maksimum 4 volwassenes). Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed die kinderkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n TV met DStv en Openview en 'n eetarea met genoeg sitplek.

Braaigeriewe is op die dek beskikbaar.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel, sowel as 24 uur-sekuriteit, laserstraalsekuriteit en kameras wat aan gewapende reaksie gekoppel is.

Die huisie is net 200 m van Beacon Rocks-strand en is net 1 km van Uvongo se hoofstrand af.

Die eienaars is woonagtig op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by The Sea Cabin sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Kinderbed vir 1
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xKinderbed vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 21 resensies vir The Sea Cabin
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marge Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Jaar gelys 3

Ligging

  • Broadway-straat 71, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Sea Cabin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Broadway-straat 71, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a4c868ce45d69bf8eb3c1a32017af014c5b627a3ee2e51ec6f0d3edee8db2480081c181189085ab46db451a649efca6f287?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 6) 21 5 1 5 71 Broadway Street Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.84459 30.3885513
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem