Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Sea Cottage Accommodation

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sybille-straat 42, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Sea Cottage Accommodation is in die vissersdorpie Lambertsbaai geleë en bied gerieflike verblyf in 'n lieflike gastehuis wat 100 m vanaf die seefront geleë is.

Verblyf word in 5 gastekamers gebied, elk met 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe. Die gastehuis het 'n gemeenskaplike kombuis vir gaste om te gebruik. Die kombuis is met 'n dubbeldeur-yskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, potte en panne toegerus.

Ekstra kenmerke sluit gratis WiFi, 'n braai-area en veilige parkeerplek in.

Lambertsbaai bied strande, duine en die Bird Island Natuurreservaat, wat 'n broeiplek vir die witmalgas en kuifkopduiker is.

Lambertsbaai is 256 km vanaf Kaapstad geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 33 resensies vir The Sea Cottage Accommodation
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Christie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Jaar gelys 2

Ligging

  • Sybille-straat 42, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Sea Cottage Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sybille-straat 42, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f1cdd787a017205e54d082ca7468edd44cbf35d1572c63c62b58376eef53712ceb155485c6dca3acaff34a23d71c993cf2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 42 Sybille Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.102724632543 18.305232411045
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem