The Sea View Cottage Margate
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 11:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Homestead-weg 32, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
The Sea View Cottage Margate is op dieselfde perseel as Homestead Exclusive Guest House geleë.
Die kothuis is 'n lieflike, klein selfsorg-vakansiehuis at geskik is 4 volwassenes en 2 kinders. 'n Skoonmaakdiens word nie verskaf nie. Linne word voorsien en elke derde dag geruil. Bring asb. jou eie swem- en strandhanddoeke saam.
Daar is veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde, elektriese hek. Daar is watertenke op die perseel ingeval daar nie water is nie.
Die kothuis bestaan uit 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamers het 'n dubbelbed, 2 driekwartbeddens en 2 beddens vir kinders. Die badkamer het 'n stort en 'n bad. Die leefarea het 'n TV met DStv en die eenheid het plafonwaaiers en 2 staanwaaiers. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, broodrooster, strykplank, strykyster en 'n stoof toegerus.
Daar is 'n swembad. Die eenheid is loopafstand van winkel, wasserye en die strand. Daar is nie wasgeriewe op die perseel nie. Daar is braaigeriewe by die swembad en 'n draagbare braai langs die kothuis.
Slaapplek
’n Bespreking by The Sea View Cottage Margate sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gimnasium
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Belinda Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 77
Jaar gelys 11
Ligging
- Homestead-weg 32, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Sea View Cottage Margate het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Lawrence Rocks Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 11:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Homestead-weg 32, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom