Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
-
Selfsorg
Geen skoonmaakdienste
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R300 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Terugbetaalbare afstandbeheer-deposito: R200. Dit is in kontant met aankoms betaalbaar.
Terugbetaalbare breekskadedeposito: R300. Dit is in kontant betaalbaar met aankoms. Indien jy geen kontant het nie, is dit met 'n kaart betaalbaar en sal dit elektronies oorbetaal word na die kothuis nagegaan is vir breekskade. Gee asseblief jou bankbesonderhede aan die kantoor met aankoms.
Ons verkies dat jy R500 in kontant betaal. Dit sal op die uitklokdatum aan jou terugbetaal word mits daar geen breekskade was nie.
Minimum 2 nagte verblyf in die week en naweke.
Minimum 3 nagte verblyf oor langnaweke en Afrika Bike naweek.
Minimum 5 nagte verblyf van 20 Desember tot 21 Januarie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Enige tyd voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
32 Homestead Road, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang