Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Seaglass

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Townsendstraat 7A, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R3 800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Seaglass bied 'n panoramiese uitsig en B&B-verblyf op 'n heuwel bokant Ballito. Dié gastehuis is die ideale basis vanwaar gaste die omliggende besienswaardighede in die omgewing kan verken.

Wanneer gaste die huis binnekom, sal hulle die 25 m lange randvloeiswembad en 'n uitsig oor die see sien. Die huis is so te sê 'n kweekhuis en is grotendeels onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk. Hierdie kontemporêre staal- en glasgastehuis beskik oor 5 individueel versierde kamers. Elke ruim kamer het glas aan 3 kante, wat maksimum lig en ventilasie verseker, sowel as 'n en suite-badkamer en 'n privaat dek. Daar is ook lugversorging, 'n sitarea en koffie- en teemaakgeriewe in elke kamer.

Gaste kan in een van die 3 sitareas op die onderste verdieping, op die stoep, of in die boonste sitkamer ontspan, met 'n uitsig oor die Indiese Oseaan, waar walvisse en dolfyne gedurende seisoen in die see baljaar. Die huis het 'n stoep en balkon wat reg rondom die huis strek, skadu oor die glas bied en 'n binne-buite-leefstyl skep.

Die kweekhuis-gastehuis spog met ingevoerde Mahoniehout en fotovoltaïese panele en windturbines wat batterye laai en krag en gesuiwerde water voorsien. Daar is 7 veilige parkeerplekke op die perseel.

The Seaglass is naby restaurante en winkels geleë, 1,5 km vanaf Clarke Bay Beach en ongeveer 22 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir The Seaglass
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Townsendstraat 7A, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Seaglass het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Townsendstraat 7A, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c93b5bfb9c6beb738e6ec3526de655daa75e829333a6e09eb1a352415e09d38d2dfd50687101460914c07ebd7c253cd92e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 7A Townsend Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.53663868702 31.210797202377