Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Secret Barn

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mays-laan 27, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

The Secret Barn is in 'n lowerryke en afgeleë tuin in Greyton en bied gerieflike selfsorgverblyf aan 8 gaste. Dis net 800 m vanaf verskeie winkels en restaurante.

Die ruim huis beskik oor 4 slaapkamers, 3 en suite-badkamers, 'n kombuis, eetarea en sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede kamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vierde kamer het 'n enkelbed. 'n Bababed is beskikbaar en die badkamers het elkeen 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet. 'n Hoë stoeltjie, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër is ook beskikbaar.

Gaste kan in die sitkamer met 'n TV met Netflix ontspan. Daar is ook onbeperkte WiFi, 'n kaggel en toegang tot 'n stoep met 'n uitsig oor die lieflike tuin.

Parkeerplek en 'n omsetter is beskikbaar.

Greyton bied aktiwiteite soos wandel, voetslaan, 4x4- en bergfietsroetes, voëlkyk en verskeie historiese geboue soos St Andrews Church en die Poshuis.

Slaapplek

’n Bespreking by The Secret Barn sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir The Secret Barn
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 2

Ligging

  • Mays-laan 27, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Secret Barn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mays-laan 27, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3402962dcce0d18a76b63f2450600b1345bd1507b4cced654d127751b876dffd9ce4ce6ec553617dc99b7051256565140d97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 27 Mays Lane Greyton 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.052817776107 19.605783381615
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem