Waterkloof Ridge Akkommodasie by The Secret Garden | LekkeSlaap
+100
+100

The Secret Garden

B&B
  • Vanaf R20 000 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Aries-straat 389, Waterkloof Ridge, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

The Secret Garden is in die luukse woonbuurt Waterkloof Ridge in Pretoria geleë. Dit is 7 km vanaf die Universiteit van Pretoria.

Verblyf by The Secret Garden word in 5 suites wat individueel versier is, gebied. Elke suite het 'n lessenaar met 'n stoel, 'n yskassie, waaier, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV. Gratis toiletware word voorsien.

Daar is 'n restaurant op die perseel met 'n Koreaanse en Asiatiese kombuis. The Secret Garden bied 'n wasgoeddiens en besigheidsgeriewe, soos faks en fotostatering.

Daar is 'n tuin, terras en 'n leefarea op die perseel.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Aries-straat 389, Waterkloof Ridge, 0181, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R20 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R20 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R20 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Aries-straat 389, Waterkloof Ridge, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPUSWNOUQFtY4Vx9PheVKCIORsmgXoLXd9u55QS2wpSGM99g6VH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R20 000  per nag (plek vir 2) 389 Aries Street Waterkloof Ridge 0181 Gauteng 086 999 0018 14:00-22:00 11:00 -25.785646279933 28.249053746718
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za