Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Shamrock Lodge

Lodge
  • Kapasiteit: 60 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kleinenbergstraat 81, Bendor Park, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Shamrock Lodge is 'n wonderskone lodge met 30 slaapkamers in die boomryke woonbuurt Bendor Park in Polokwane. Hierdie unieke 4-ster-lodge is ideaal vir sake- en plesierreisigers. Ons het standaardkamers en luukse kamers. Vir jou gerief is daar ook 'n restaurant, 'n klassieke kroeg en konferensiegeriewe en 'n 24 uur-vervoerdiens is beskikbaar.
Ons is omring deur al die belangrikste besienswaardehede omdat ons net 2 km van Polokwane se sakekern af is.

Shamrock het 30 luukse kamers, 3 van die kamers is "Executive"-suites en die ander 27 is standaardkamers. Elke kamer is toegerus met lugversorging, verwarmers, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en 'n direkskakeltelefoon. Bederfies soos japonne, lyfroom, seep en haaropknapper met aromatiese geure word voorsien.

Gaste is welkom om te ontspan in die ruim sitkamer of die balkon. Ontbyt is ingesluit by die tarief en aandetes is beskikbaar by die restaurant op die perseel. Ons sien uit daarna om jou by ons te verwerlkom!

Kenmerke

Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Portugees
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Drankies ingesluit
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Sekretariële Geriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3 uit 5van 6 resensies vir The Shamrock Lodge
Netheid
2.7/5
Diens
3.0/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
3.3/5
Waarde vir geld
2.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3/5

MONICCA Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 10

Ligging

  • Kleinenbergstraat 81, Bendor Park, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Gaste dink The Shamrock Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 60 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kleinenbergstraat 81, Bendor Park, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdkNThmNmFlLTAyYTYtNDA1ZC1iMWIxLTBmMGEyYzc2YTFlNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 6 5 1 3 81 Kleinenberg Street Bendor Park 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -23.90189 29.47282
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem