Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Shoe Guest House

Plaashuis eenheid
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die eenheid het 'n dubbelbed en 3 of 4 enkelbeddens. Uit die 4 eenhede, het 3 van hulle 'n aparte hoofslaapkamer, terwyl die vierde een heeltemal oopplan is. Linne en handdoeke word voorsien. Die eenheid beskik ook oor 'n yskas, gasstoof, mikrogolfoondjie en breekware en eetgerei. Let asb. daarop dat die eenheid van sonkrag gebruik maak, en lugversorging en verwarmers word dus nie voorsien nie. Ons versoek dat met die sonkragkapasitiet sal saamwerk.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

Selfsorg. Linne en handdoeke word voorsien.

Huisreëls

Geen musiek en\of luidrugtige partytjies word op die perseel toegelaat nie.
Geen maaltye word by die tariewe ingesluit nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Groot Plaashuis
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die eenheid het 2 slaapkamers met 'n dubbelbed in die hoofslaapkamer en 5 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Linne en handdoeke word voorsien. Die eenheid beskik ook oor 'n yskas, gasstoof, mikrogolfoondjie en breekware en eetgerei. Daar is ook 'n privaat TV-sitkamer, privaat stoep en braai-area. Let asb. daarop dat die eenheid van sonkrag gebruik maak, en lugversorging en verwarmers word dus nie voorsien nie. Ons versoek dat met die sonkragkapasitiet sal saamwerk.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg. Linne en handdoeke word voorsien.

Huisreëls

Geen musiek en\of luidrugtige partytjies word op die perseel toegelaat nie.
Geen maaltye word by die tariewe ingesluit nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Klipkothuis
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die eenheid het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Linne en handdoeke word voorsien. Die eenheid beskik ook oor 'n yskas, gasstoof, mikrogolfoondjie en breekware en eetgerei. Let asb. daarop dat die eenheid van sonkrag gebruik maak, en lugversorging en verwarmers word dus nie voorsien nie. Ons versoek dat met die sonkragkapasitiet sal saamwerk.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg. Linne en handdoeke word voorsien.

Huisreëls

Geen musiek en\of luidrugtige partytjies word op die perseel toegelaat nie.
Geen maaltye word by die tariewe ingesluit nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Groot Klipkothuis
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die eenheid het 2 slaapkamers met 'n dubbelbed in die hoofslaapkamer en 2 stapelbeddens in die tweede slaapkamer. Linne en handdoeke word voorsien. Die eenheid beskik ook oor 'n yskas, gasstoof, mikrogolfoondjie en breekware en eetgerei. Let asb. daarop dat die eenheid van sonkrag gebruik maak, en lugversorging en verwarmers word dus nie voorsien nie. Ons versoek dat met die sonkragkapasitiet sal saamwerk.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg. Linne en handdoeke word voorsien.

Huisreëls

Geen musiek en\of luidrugtige partytjies word op die perseel toegelaat nie.
Geen maaltye word by die tariewe ingesluit nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Klipkamer
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié oornagkamer het 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer. Daar is nie 'n kombuis of braaigeriewe nie, maar koffie- en teemaakgeriewe word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Seep
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

Slegs die kamer. Linne en 1 handdoek per gas word voorsien. Die eenheid het nie 'n kombuis of braaigeriewe nie.

Huisreëls

Geen musiek en\of luidrugtige partytjies word op die perseel toegelaat nie.
Geen maaltye word by die tariewe ingesluit nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 37 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat R36, 20 km vanaf Ohrigstad, Ohrigstad, 1122, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAwZGJlOWNjLTRhNzEtNDlhMy1iY2M3LTUxNWUwNDZlNTExZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 R36 Main Road 20km from Ohrigstad 1122 Limpopo 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -24.584890330335 30.632645487785
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem