The Shores 8

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Shores 8 is 'n selfsorgwoonstel in Ramsgate aan die Suidkus van KwaZulu-Natal.

Dié ruim woonstel het 3 slaapkamers en 2 badkamers, en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Dié kamer het ook 'n TV en 'n elektroniese kluis. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Dié 2 slaapkamers deel 'n badkamer wat 'n stort het. Al 3 slaapkamers het plafonwaaiers en lugversorging.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser. 'n Waskamer met 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër is ook beskikbaar. In die wasgoeddraad-area is daar 'n gerieflike, intrekbare wasgoeddraad.

Die leefarea het lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n DVD-speler en 'n plafonwaaier. Buite is daar 'n pragtige onderdak-patio met 'n gasbraaier.

Slaapplek

'n Bespreking by The Shores 8 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Shores 8 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za