1212 The Signal Hill Apartment
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandstraat 117, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
1212 The Signal Hill Apartment is 'n bekoorlike woonstel sentraal geleë in De Waterkant, een van die mees trendy areas in Kaapstad, wat gaste ruim en gemaklike selfsorgverblyf bied. Hierdie woonstel is op die 12de verdieping van die woonstelgebou geleë, ideaal vir toeriste of werkende professionele persone.
Die woonstelle bestaan uit 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die woonstel kan gemaklik tot 2 gaste akkommodeer. Gehalte linne word voorsien.
Die kombuis is oopplan na die leefarea en is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea sluit 'n eetkamertafel, 'n TV en gemaklike rusbanke in.
Gratis WiFi en veilige ondergrondse parkering is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf. Gaste het toegang tot 'n 24-uur-ontvangs, boetiekwinkels en 'n kafee in die gebou, sowel as 'n gimnasium teen 'n bykomende koste.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Anna & Bertus Geverifieer
Eiendomme 67
Resensies 81
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Strandstraat 117, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandstraat 117, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang