Herlear Akkommodasie by The Solomon | LekkeSlaap
+99

The Solomon

  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Solomonstraat 1, Beaconsfield, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

The Solomon is 'n selfsorg-gastehuis en B&B in Kimberley in die Noord-Kaap. Die hoofhuis is in 1910 gebou en is smaakvol omskep in individuele gastekamers met en suite-badkamers en puik geriewe.

Daar is 10 kamers wat geskik is vir 28 gaste. Elke kamer het gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort, 'n TV met DStv se hotelpakket, gratis WiFi-toegang, lugversorging en 'n verwarmer. Ekstra verwarmers en elektriese komberse is beskikbaar as dit baie koud is.

'n Kontinentale ontbyt kan vooraf bespreek word teen addisionele kostes. Buite is daar 'n groot tuin met braaigeriewe e oorgenoeg parkeerplek. Van die parkeerplekke is in die skaduwee. Die eienaars woon op die aangrensende perseel en voorsien sekuriteit en kliëntediens.

The Solomon is in Solomonstraat geleë, tussen Kimberley se hoofstraat en Centralstraat. Dit skuil tussen historiese woonbuurte Beaconsfield, Herlear, Klisserville en Belgravia, halfpad tussen die Groot Gat en Du Toitspan.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 25 resensies vir The Solomon
Netheid
4.5/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Solomonstraat 1, Beaconsfield, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink The Solomon het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Solomonstraat 1, Beaconsfield, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf060d11fba3ab8a219b2fc4c90650bfb40b0525b84cc59e83358c65b5fad4ab1488bb65760e9df5dfcb157c6207af014bb7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 25 5 1 5 1 Solomon Street Beaconsfield 8301 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -28.752094 24.779049
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za