Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Sparrow's Nest

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Peggy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 31 resensies vir The Sparrow's Nest
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Denene V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denene V
Gesin met tieners

Excellent, beautiful sea view, walk to the beach.

Everything you need and lights and TV still on during load shedding. Very clean and would definitely go there again. Beautiful sea view and you can walk down to the beach. Excellent restaurants close by.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, goed geleë wegkom kans.

Baie lekker plekkie geleë op 'n perfekte plek as jy die see se geraas in jou ore nodig het. Baie goeie gashere, ons is baie vriendelik ontvang, baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dave S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dave S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie tevrede.

Rustig en veilig gewees. Sal weer terugkeer in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld. Naby aan die strand.

Baie vriendelike gasvrou. Ons het heerlik daar gebly. Alles het gewerk en was mooi skoon. As jy van die see hou, is dit die plek vir jou. Aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rupert V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rupert V
Gesin met tieners

Skoon en gerieflik. Pragtige uitsig in stil area.

Skoon en gerieflike blyplek klipgooi vanaf die see. Pragtige uitsig. Het ons hartlik ontvang. Sal dit beslis aanbeveel vir enige gesin of vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jason A - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason A
Saam met eggenoot / lewensmaat

For a wonderful stay a stone's throw away from the beach, I would highly recommend The Sparrow's Nest.

The unit is well-equipped with all the amenities one would need for a long stay on the beautiful Aston Bay coastline. I highly recommend The Sparrow's Nest.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlie N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en lekker mooi see-uitsig.

Sal weer daar gaan bly skoon lekker rustig en mooi uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Godfrey S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Godfrey S
Gesin met klein kinders

Baie rustig en veilig.

Kyk asb. na die bed se kopstuk in die hoofslaapkamer. Dit kap geweldig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryka C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryka C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gebly. Wonderlike uitsig en ligging.

Woonstel is gerieflik en skoon. Meer as wat ons nodig gehad het was beskikbaar. Baie aangename en vriendelike eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik S
Saam met vriende

Dit was baie lekker en rustig.

Die weer het nie saamgespeel nie en die wind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlotte V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charlotte V
Saam met vriende

Baie lekker verblyf met 'n mooi uitsig.

Ons het baie lekker gebly, rustige omgewing en mooi uitsig oor die see. Sitkamerstoele bietjie ongemaklik, te groot vir die spasie. Dit kan vervang word met kleiner meubels. Sal weer daar gaan bly en ook aan ander aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Santie V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker naby aan die see.

Het heerlik gebly in die huisie en kon strand toe stap. Eienaars baie behulpsaam en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Billy R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Billy R
Saam met vriende

Best view and sunrise.

Thank you for the friendliness and awesome service and accommodation. We loved it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanessa R - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig. Rustige atmosfeer, geen verkeer.

In stil straat met baie min verkeer. Pragtige uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melody S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melody S
Saam met vriende

Dit was 'n pragtige, netjiese plekkie.

Het net gevind beter blinders benodig in enkelbedkamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sparrow's Nest se terugvoer

Dear Melody
Thank you for your review and the suggestion. We are always looking for ways in which to improve the accommodation.
Warm regards
Lionel & Peggy

The Sparrow's Nest
Cathy R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely stay with amazing view.

Washing machine was a boon having been on the road for about 10 days. Really enjoyed it. Lovely stay and enjoyed listening to the sea at night.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lee-anne C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-anne C
Gesin met klein kinders

Pragtige uitsig en goed toegerus.

Pragtig uitsig van die see en als wat mens nodig het in die kothuis. Bietjie koel vir die tyd van die jaar wat ons daar was, maar het dit baie geniet. Dit sal goed wees as die braai-area toe gebou kan word met 'n syl, die wind sny maar daar deur om die huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sparrow's Nest se terugvoer

Hi, Lee-anne.
Thank you for your kind review & great suggestion.
We will definitely look into it.
It was lovely meeting you & we wish you the best.
Warm regards,
Lionel & Peggy

The Sparrow's Nest
Tiffany D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiffany D
Gesin met klein kinders

Uitstekend. Vriendelik. Mooi uitsig.

Het dit vreeslik geniet. Mooiste see-uitsig. En swemstrand met life guards. Daar's baie om te doen. Ek sal vinnig weer by The Sparrow's Nest 'n draai maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige see-uitsig-verblyf.

Ek en my man het vir ons wittebrood by The Sparrow's Nest gebly. Peggy was dierbaar en het met die aankoms tot vir ons 'n pakkie opgemaak wat ons gelukgewens het. Daar was 'n boek wat voorstelle gegee het van wat om te doen In Jeffrey's en het sy ons Whatsapp-boodskappe altyd vriendelik en spoedig beantwoord. Die woonstel kyk uit op die see sowel as die stoepie en braai-area. Ek sal definitief verblyf by The Sparrow's Nest aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sparrow's Nest se terugvoer

Dear Michelle
It was such a great pleasure having you & Franco staying here and exciting to have a honeymoon couple.
You were wonderful guests and we wish you every happiness and success in your future together.
Best regards
Lionel & Peggy

The Sparrow's Nest
Andre V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kuier was heerlik. Ons sal beslis die eenheid weer gebruik.

Wonderlike gashere! 'n Selfsorg-eenheid van hoogstaande gehalte. Daar is geen afskeep hier nie! Als is perfek. Geen moeite is ontsien om jou verblyf aangenaam te maak nie. Aan die kleinste detail is aandag gegee. Die ligging van die eenheid is perfek en in die beste deel van Astonbaai. 'n Onbelemmerde uitsig oor die see. By die see. Stil en rustig. Ingerig vir enige periode van verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sparrow's Nest se terugvoer

Dear Andre,
Thank you so much for your review and very kind words. It was such a pleasure meeting you and Hanli and glad you enjoyed your stay. You were fabulous guests and hope to see you again.
Best regards,
Lionel and Peggy.

The Sparrow's Nest
Lydia C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia C
Gesin met tieners

Heerlik gekuier!

Die see-uitsig was fantasties - nie net oggendkoffie op die stoep met die see-uitsig nie, of jy nou in die kombuis besig was, in die sitkamer gesit het, of op jou bed gelê het, kon jy die see sien. Ook lekker om te kon afstap na die strand. Sparrow's Nest was skoon, netjies en goed ingerig. Die buitestort, (selfs met warm water!) was 'n bonus om te kon afspoel as jy van die see afkom. Sal definitief weer daar kuier en enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaana V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaana V
Gesin met klein kinders

Ons het heerlik gebly!

Die uitsig is perfek, mens kan die see sien van die stoep, kamer en TV-kamer. Ons het lekker ontspan en het die plekkie vreeslik baie geniet. En die eienaars het ons baie welkom laat voel. Sal beslis weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annatjie D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annatjie D
Saam met vriende

Wonderlike gasvrou.

Baie skuins om vanaf motor by woonstel in te kom - sal dit nie aanbeveel vir ouer mense nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sparrow's Nest se terugvoer

Dear Annatjie,
It was a pleasure hosting you and thank you for the suggestions. We have had handrails erected to make it easier to get up and down the driveway (pictures shown in the gallery).
Keep well.
Best regards,
Lionel and Peggy

The Sparrow's Nest
Elize-mari S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize-mari S
Gesin met klein kinders

Incredibly peaceful and nice.

Peggy was amazing. Thank you, Peggy. We will definitely be back. The view and all were great. The little one enjoyed the beach. We were really blessed to rest and spend time as a family. Thank you again for the little ones' gift on the last day. It was very special for all of us. We will see you soon. Be safe.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ongelooflik rustig en lekker.

Peggy was amazing. Dankie, Peggy. Ons sal definitief terugkeer. Die uitsig en alles was uitstekend. Die klientjie het die strand geniet. Ons was regtig geseënd om net te kon rus en tyd saam te spandeer as 'n gesin. Dankie weer vir die kleintjie se geskenk op die laaste dag. Dit was baie spesiaal vir ons almal. Ons sal julle gou weer sien. Veilig bly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sparrow's Nest se terugvoer

Dear Ellze-mari
Thank you so much for staying with us & being such wonderful guests!
It was a pleasure hosting you and we really hope we see you and your beautiful family again.
Keep well and safe
Best regards
Peggy

The Sparrow's Nest
Luke S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luke S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay was absolutely amazing! The views from the room are exceptional!

Our stay was absolutely amazing! The location is exceptional and the views of the ocean are even better. My wife and I loved our stay at the Sparrow's Nest and we will definitely be staying there again. The hosts are exceptionally friendly and very responsive to any requests.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sparrow's Nest se terugvoer

Hope you are both keeping well.
Thank you very much for staying with us and hope we see you again.

The Sparrow's Nest
Carolina L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carolina L
Gesin met tieners

Sun, sea and a great stay.

Although we were there for only a weekend we had the best time. Best view of beach and sea. Quiet, safe neighborhood. Everything you'll need is there. Owners are really friendly! Will definitely stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sparrow's Nest se terugvoer

It was lovely meeting you Carolina. Thanks so much for staying here and for your kind review. Hope we see you again. Keep well.
Best regards
Peggy

The Sparrow's Nest
Michelle V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig met lieflike see-uitsig.

Baie gemaklike en ruim verblyf met alles wat jy sal benodig en meer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eben L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eben L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging en baie netjies.

Die eenhede was silwerskoon en netjies. Bied als wat mens kan en sal benodig. Baie vriendelike en behulpsame eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sparrow's Nest se terugvoer

Hi Eben,
Thank you for staying with us and hope we see you again.
Hope you enjoyed the rest of your holiday.
Best regards,
Peggy

The Sparrow's Nest
Hendrik A - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hendrik A
Gesin met klein kinders

Heerlik, Penny (gasvrou) het ons baie tuis laat voel.

Ek en my gesin het die 4 dae vreeslik geniet. Sal dit aan enigiemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sparrow's Nest se terugvoer

Hi Hendrik,
Thank you for staying with us and hope we see you again.
Hope you saw lots of game at Addo.
Best regards,
Peggy

The Sparrow's Nest
Bradley & Soekie S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bradley & Soekie S

Pragtige uitsig, skoon en netjies, gasvrou vreeslik gaaf en bedagsaam.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lyndon B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyndon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasiese plekkie sal beslis aan beveel.

Die mense by Sparrow's Nest was baie vriendelik. Hulle het met aankoms ons temperatuur geneem en ons dadelik tuis laat voel. Die kamers was skoon en netjies en die moeite wat gedoen is met die blomme in die kamers se baie. Ons sal Sparrow's Nest vir enige een aanbeveel ons het so lekker gekuier baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 300
R1 300 R1 170
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 300
R1 300 R1 170
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 300
R1 300 R1 170
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sparrow-rylaan 11, Astonbaai, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe73c1927a441fd7fb026b5b15ebc1f2ec01be43e9d71cf7a73a0bb74c3c59368c2a0f907d6174e7caff6cb287557aa90dbb5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 170 per nag, vir 4 mense 31 5 1 5 11 Sparrow Drive Aston Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.08324 24.912721
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem