LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Springbok Lodge | LekkeSlaap
+49

The Springbok Lodge

6 resensies
Wildsplaas
  • Kapasiteit: 58 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Nambiti Privaat Wildreservaat, D45, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 970 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

The Springbok Lodge is in die Nambiti Privaat Wildreservaat, op die hoofroete tussen Johannesburg en Durban in die hartjie van die KwaZulu-Natal se slagveldroete geleë. Dis sowat 23 km vanaf Ladysmith se middedorp en bied rustige verblyf in 'n prentjiemooi area waar gaste kan ontspan.

Verblyf word in 13 tent-eenhede gebied wat elk slaapplek vir 2 volwassenes het. Elke eenheid het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, asook lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ontbyt, middagete en aandete is ingesluit en word in die restaurant-area in die hoofgebou bedien. Die lodge het 'n kroeg, WiFi, spa en masseerbehandelings, 2 swembaddens, vlugbal, croquet en pluimbal. Gaste kan ook konferensiegeriewe huur.

Die reservaat spog met die Groot 5, jagluiperds, seekoeie en meer as 30 wildspesies. Natuurliefhebbers sal die biodiversiteit met die doringbos en doringbome op die grasvelde geniet. Doendinge in die area sluit wildritte, boma-etes, bosveld-ontbyt, baarsvisvang, kulturele Zulu-danse en slagveld-toere in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 6 resensies vir The Springbok Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
3.5/5

Ligging

  • Nambiti Privaat Wildreservaat, D45, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Springbok Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 970
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R4 970
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 58 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Nambiti Privaat Wildreservaat, D45, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANtCYM6C2b31ZH1oa8RLCJY4754b2A7oZq0aB5LAjJ1hxlYJOvE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 970  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 Nambiti Private Game Reserve D45 Road 3370 KwaZulu-Natal 086 999 0018 13:00-18:00 11:00 -28.505815565186 29.941602346713
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!