LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Stables | LekkeSlaap
+43

The Stables

Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 5 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vanaf 1 Mei 2021 tot 31 Mei 2021.

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Broederstroomdrift 121, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R640 R576 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

The Stables is 7 km buite Tzaneen en 7 minute se ry vanaf die middedorp. Die verblyf is op 'n kleinhoewe geleë en bied 'n pragtige uitsig op die Drakensberge en die Wolkberge.

Verblyf word in 7 kamers gebied wat slaapplek vir 14 gaste het. Kamer 1, 2, 3 en 7 is selfsorgkamers, en Kamer 4, 5 en 6 is ekonomiese oornagkamers. Elke kamer het gemaklike beddens, 'n kombuisie of tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n badkamer met 'n bad of stort, of albei.

Geriewe op die perseel sluit WiFi, 'n braai-area en veilige parkeerplek in. Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Doendinge in die area sluit perdry, visvang, fietsry, begeleide staptoere, voëlkyk, bergfietsry en abseil in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 74 resensies vir The Stables
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Broederstroomdrift 121, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Gaste dink The Stables het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tzaneen Laeveld Limpopo
was R640
Vanaf R576
per nag (vir 2 persone)
was R640
Vanaf R576
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Broederstroomdrift 121, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArKpZrhA9FulQKPG9ffieuSCcN6RpDS9o02xdiJaBDC9dPoiqTf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R640, nou Vanaf R576  per nag (vir 2 persone) 74 5 1 5 121 Broederstroomdrift Tzaneen 0850 Limpopo 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -23.795134843086 30.203904054218
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!