The Stables Plaaslewe
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R33, Plaas 405, Deel 15, Modimolle (Nylstroom), 0510, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R700R490 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Stables Plaaslewe is 14 km vanaf Modimolle (Nylstroom) en bied 'n rustige wegbreek na 'n plaas aan die voet van die Waterberge.
The Stables beskik oor 5 opgeknapte perdestalle en bied verblyf aan 'n groep van tot 10 mense. Die kamers het dubbelbeddens of enkelbeddens en deel die gebruik van 2 badkamers.
Die kombuis het 'n tweeplaatgasstoof, 'n mikrogolf en 'n yskas, en gaste kan op die onderdakstoep ontspan. In die boma is braaigeriewe en brandhout word voorsien. Die lapa word daagliks skoongemaak en ekstra braaihout is te koop.
Die plaas is vol lewe en gaste sal die kraai van die haan in die oggend hoor. Hengel is beskikbaar by 3 damme waar kurpers, swartbaars en karps vollop is. Voëlkykers kan meer as 200 voëlspesies sien, insluitend visarende en baie watervoëls.
'n Verskeidenheid wild soos rooibokke, koedoes, sebras, njalas, blesbokke, swartwitpense en elande kan gesien word en nog baie meer.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Langs die R33, Plaas 405, Deel 15, Modimolle (Nylstroom), 0510, Limpopo
- Gaste dink The Stables Plaaslewe het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R33, Plaas 405, Deel 15, Modimolle (Nylstroom), 0510, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom