Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R850.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Nie geldig vir verblyf vanaf: 06 Nov 2025 tot 05 Dec 2025 en 30 Jan 2026 to 28 Feb 2026.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 06 Nov 2025 tot 05 Dec 2025 en 30 Jan 2026 to 28 Feb 2026.
Prys sluit in
- Selfsorg.
Huisreëls
Geen partytjies, vrygeselpartytjies of vrygeselle word toegelaat nie. Rook is nie binne toegelaat nie. Geen troeteldiere word binne die Shelley Point Estate toegelaat nie. Geen harde musiek tussen 22:00 en 07:00 nie. Die aantal gaste wat tydens bespreking verklaar word, is die maksimum wat op die eiendom toegelaat word. 'n Maksimum van 4 voertuie word op die eiendom toegelaat. Geen dagbesoekers word toegelaat nie, tensy dit vooraf met die eienaars en sekuriteit gereël is. Alle gaste moet voldoen aan die Shelley Point Huiseienaarsvereniging se reëls, wat voor aankoms verskaf sal word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
51 2nd Avenue, Shelley Point, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang