The Stone Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Stone Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n bekoorlike vyfslaapkamerhuis in Marlothpark Natuurreservaat wat aan die Krugerwildtuin grens. Die Krokodilrivier is 500 m van die huis af.

Dié dubbelverdiepinghuis het 5 slaapkamers, 2 badkamers, 'n aparte toilet, kombuis, sitkamer en 'n eetarea. Daar is 4 slaapkamers met koningingrootte-beddens elk en die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis het 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond. Die sitkamer het 'n kaggel vir koue aande. Gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring. Daar is ook braaigeriewe, 'n boma en 'n plonspoel met sitplek.

Gaste kan soms sekere wilde diere wat by die huis kom kuier van naby sien. Nagapies en muskeljaatkatte besoek ook gereeld die huis. Gaste kan gaan wandel of die Krugerwildtuin deur die Krokodilbrughek besoek wat 14 km van Marlothpark se hek af is. Geniet die geluide van seekoeie in die Krokodilrivier of die gebrul van die leeus in die aande.

Slaapplek

'n Bespreking by The Stone Cottage sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Stone Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 500 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za