4 gaste
1 slaapkamer
2 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Sandpebbles Estate, Chelsea Road, Theescombe, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Store is 'n moderne eenslaapkamerhuis op Sandpebbles Estate, 'n werkende organiese groenteplaas met 5 huise. Dit is in die rustige en ekologies-bewuste area van Chelsea, wat spog met sy eie ongerepte bewarea, en is net 'n paar minute buite Port Elizabeth.
Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n dubbelslaapbank en 'n TV.
Inwonende hoenders, eende, tarentale en poue verwelkom alle gaste wat by The Store bly. Vir buitelug-entoesiaste is daar 'n 8 km Sacramento-staproete deur 'n plaaslike natuurreservaat langs die kuslyn. Gaste kan ook aan die 5 km Saterdagoggend-parkdraf by Grass Roof deelneem of uitdagende fietsryroetes in Chelsea verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Glynis Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 30
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Sandpebbles Estate, Chelsea Road, Theescombe, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
- Gaste dink The Store het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Sandpebbles Estate, Chelsea Road, Theescombe, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang