Heroldsbaai Akkommodasie by The Studio | LekkeSlaap
+17
+17

The Studio

  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooikransie-straat 6, Heroldsbaai, George, 6530, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12

Beskrywing

The Studio bied gerieflike selfsorgverblyf in Heroldsbaai, die ideale vakansiebestemming vir diegene wat die Tuinroete wil verken. Die perseel is sowat 1,8 km van Heroldsbaai se strand af en bied maklike toegang tot restaurante in die omtrek.

Verblyf is beskikbaar in 3 aparte eenheid wat elk WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n leefarea, eetarea en 'n kombuisie het. Elke eenheid is met 'n stoof, mikrogolf, yskas, ketel, kookgeriewe, breekware en eetgerei het. Handdoeke en linne word elke 7 dae of op versoek geruil. Tee, koffie en melk word ook voorsien.

Neem asb. kennis dat partytjies nie by die instansie gehou mag word nie.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel of in die straat met sekuriteitskamers. Die perseel is sowat 2,5 km van Oubaai se gholfbaan, 13,1 km van George, 8 km van George Lughawe en 43,8 km van Mosselbaai af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 66 resensies vir The Studio
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Rooikransie-straat 6, Heroldsbaai, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Studio het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooikransie-straat 6, Heroldsbaai, George, 6530, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7767bbe8824d928dbcb2d6b39e7edc7d19d401240c0cfa730b333a32ca3ab33683580a2cea86950e9be332b651e63a5fdfab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 66 5 1 5 6 Rooikransie Street Herolds Bay 6530 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.048391510463 22.398528988955
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za