The Studio

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 10 % af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 15 Nov 2019 tot 30 Nov 2019.

Beskrywing

The Studio is 'n selfsorg-eenheid wat op die eienaar se perseel in 'n bekoorlike plaasdorpie in die Suidelike Drakensberge se voorheuwels geleë is. Dié dorpie is 'n gewilde oornagbestemming vir reisigers wat die Sanipas vanaf en na Lesotho aanpak. Die stofpaaie, bergstrome, sandsteen, berge, kroeë en vriendelike plaaslike inwoners maak Underberg 'n vakansiebestemming wat jy nie gou sal vergeet nie.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte- en 'n enkelbed. 'n Ekstra enkelbed is in die sitarea beskikbaar indien benodig. Daar is sagte beligting vir lees, asook 2 USB-punte in die slaapkamer. Die ruim badkamer het 'n stort en daar is 'n aparte toilet. Handdoeke en basiese benodighede word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, ketel, broodrooster, mikrogolf, eetgerei en breekware.

Die sitarea het gemaklike groot rusbanke en lei na 'n tuin. Jy kan ook uitsigte oor die tuin vanaf die etenstafel geniet.

Wandel gerus deur die hooftuin en geniet die stil hoekies. Daar is privaat areas wat duidelik aangedui word. Die buurt is stil en die paaie word goed in stand gehou. Die eienaars het 2 vriendelike honde wat waarskynlik gaan kom groet, maar hulle sal jou nie pla nie.

Gratis, veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en daar is toegang via 'n afstandbeheerhek.

Slaapplek

'n Bespreking by The Studio sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed

Area 1 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Kaggel
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Studio gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 450 R1 305 per nag (vir 4 mense)

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 15 Nov 2019 tot 30 Nov 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za