+18

The Studio at Avant-Garde

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Brommaert Avenue, Constantia, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Ateljee by Avant-Garde bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid op die eienaar se eiendom in Constantia, Wes-Kaap – ideaal vir 'n paartjie-wegbreek.

Hierdie eenheid bied slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. 'n Eetkamertafel met 2 sitplekke in die kombuis is perfek vir maaltye. Die sitarea is gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV met Netflix-, Showmax- en DStv-kanale, asook gratis WiFi. Die eenheid is toegerus met 'n sonkrag-/battery-rugsteunstelsel, wat verseker dat daar geen beurtkrag is nie.

Buite het gaste toegang tot bykomende buitesitplekke – ideaal om skemerkelkies te geniet. Gedurende die somermaande wag 'n verfrissende gedeelde swembad, wat 'n verkwikkende ontsnapping uit die hitte bied. Braaigeriewe en 'n sauna is ook beskikbaar met vooraf reëling.

Veilige parkeerplek van die straat af word voorsien.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Swembad

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Lauren Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 14 Brommaert Avenue, Constantia, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Brommaert Avenue, Constantia, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e297c1c215e267b94145285cb37d6bc9dd286338e4737572e8db12c5e4f4667c2becafab592ea56ae4b8669161dc99e4301?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 14 Brommaert Avenue Constantia 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0124337 18.446223

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang