The Studio at Brighton Manor

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Studio at Brighton Manor is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se eiendom in Summerstrand. Die eiendom is langs die Boutique Art Hotel en Onse Khaya Guest House, en 2 minute van die strand af geleë.

Dié smaakvolle ateljee het 'n oopplan-slaapkamer, -kombuis en -sitkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed in 2 enkelbeddens omskep kan word. Verwarmers en elektriese komberse is in die winter beskikbaar. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n gastetoilet.

Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, stoof, ketel, 'n koffiemasjien en eetgerei.

Die sitkamer is oopplan met die slaapkamer en het 'n 50 cm platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook gratis WiFi. Gaste het toegang tot die swembad, braai-area en tuine op die perseel. Daar is ook sonstoele by die swembadarea. Daar is gratis, veilige parkeerplek.

Let asb. op dat rook verbode is.

The Studio at Brighton Manor naby aan restaurante, die Nelson Mandela-universiteit, die Humewood-gholfklub en ander besienswaardighede in die omgewing. Die Boardwalk and Casino-kompleks is sowat 300 m van The Studio af.

Slaapplek

'n Bespreking by The Studio at Brighton Manor sluit in:

2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Konferensiegeriewe

  •  Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Studio At Brighton Manor gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 per nag (vir 3 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za