Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Studio at Brighton Manor

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marie-Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir The Studio at Brighton Manor
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Lona M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lona M
Saam met vriende

Jou eie klein 'mansion'.

Dit is beslis die beste selfsorgplekkie wat ek nog ooit in gebly het. Dis pragtig, silwerskoon, 'n klein 'mansion' met alles wat jy kan benodig en baie privaat met jou eie stoepie, tuin en swembad weg van die hoofhuis. Die ligging is perfek - stapafstand van alles. Die buurt is stil en dit is net die voëls wat lawaai. Dit is baie meer as net 'n 'studio'. Dit is oopplan, maar groot, oop en lig. Wens ons kon baie langer as net die 3 aande daar bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Studio at Brighton Manor se terugvoer

Goeie More Lona
Wat 'n verrassing om so n pragtige getuigskrif te ontvang. Ek is so bly jul het jul akkommodasie geniet. Dit was 'n groot plesier om julle te huisves.
Seën vir julle.

The Studio at Brighton Manor
Johan C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie sentraal en ideaal vir 'n rustige verblyf.

Ons het heerlik gebly. Die eienaar is baie vriendelik en gasvry. Die studio is volledig toegerus. Die swembad is heerlik en die tuin is pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Studio at Brighton Manor se terugvoer

Beste Elmarie
Dankie vir jul terugvoering. Ek is so bly jul het jul verblyf hier by my geniet. Hoop om jul in die toekoms weer te huisves. Geseënde jaar vir julle.

The Studio at Brighton Manor
Ross G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ross G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect location and a delightful host.

The studio proved ideal for my wife and I and mother-in-law for a couple of nights. It afforded us the ability to cook our own meals and walk to the beach. Knowing we were arriving in late after a long day of travel, Marie-Louise left some bread, butter, milk and water to see us through until morning, and was very helpful throughout our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brighton-rylaan 7, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a0dd9a26cfb769de96b19fbd56f8502bd935dfa6ee496319e079dc16df1235d6a728d04dd2e474b7bcc6b351e8255902d3b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 7 Brighton Drive Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.98482 25.66224
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem