Beskrywing
Studio 2 is 'n gesinswoonstel met 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank vir 2 kinders. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die kombuis, eetarea en leefarea is oopplan en die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, ketel, mikrogolf, oond en stoof toegerus. Die sitarea lei na 'n stoep met braaigeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Dubbelslaapbank
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Rook is binnenshuis verbode.
- Harde musiek, geraas, partytjies soos matriek- of jaareindpartytjies, en steurings word nie toegelaat nie. Gaste moet asb. die bure respekteer.
- Slegs 4 gaste, kinders ingesluit, word op die perseel toegelaat.
- 'n Skoonmaakdiens kan op versoek teen 'n ekstra koste gereël word.
- Die swembad kan tussen 08:00 en 20:00 benut word.
- Geen glase of alkohol word naby of in die swembad toegelaat nie, en besoekers mag ook nie in die swembad duik nie.
- Neem kennis dat die eienaar op die perseel woon.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Studio 1 bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis, eetarea en leefarea is oopplan en die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, ketel, mikrogolf en gasstoof toegerus. Die sitarea lei na 'n stoep met braaigeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Rook is binnenshuis verbode.
- Harde musiek, geraas, partytjies soos matriek- of jaareindpartytjies, en steurings word nie toegelaat nie. Gaste moet asb. die bure respekteer.
- Slegs 4 gaste, kinders ingesluit, word op die perseel toegelaat.
- 'n Skoonmaakdiens kan op versoek teen 'n ekstra koste gereël word.
- Die swembad kan tussen 08:00 en 20:00 benut word.
- Geen glase of alkohol word naby of in die swembad toegelaat nie, en besoekers mag ook nie in die swembad duik nie.
- Neem kennis dat die eienaar op die perseel woon.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2nd Avenue, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang