The Studio on Balmoral

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Die Studio op Balmoral is 'n selfsorgwoonstel in Durban-Noord. Die eiendom is naby 'n verskeidenheid luukse restaurante, supermarkte en wegneem-eetplekke in die omgewing.

Dié ateljee is volledig gemeubileer en het 'n privaat ingang. Dit het 'n oopplan-leefarea, 'n slaaparea met 'n koningingrootte-bed, en 'n badkamer met 'n stort en toilet. Langs die bed is 'n goed toegeruste kombuis met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, en 'n ingeboude oond met 'n stoof. Ander geriewe in die ateljee sluit gratis WiFi, 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Daar is ook 'n spyskaart vir peuselhappies en drankies. Die eiendom het 'n moderne sekuriteitstelsel en parkeerplek op die perseel.

The Studio on Balmoral is ongeveer 3 tot 6 km vanaf besienswaardighede soos Durban en Umhlanga se strande, Moses Mabhida Stadion, Kings Park Stadion, en Durban Country Club Beachwood.

Slaapplek

'n Bespreking by The Studio on Balmoral sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Kamer daagliks skoongemaak
  •  Koordlose Internet

Ekstras

  •  Kroegyskas
  •  Mandjie met Peuselhappies
  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Klein Kombuis
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Studio On Balmoral gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za