Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Sugar Shack

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Edward Place 4, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 150 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Sugar Shack bied selfsorgverblyf in Ballito, KwaZulu-Natal, 'n area wat bekend is vir sy strand, spa's, fietsroetes en ikoniese besienswaardighede soos Thompson's Bay-strand, Flag Animal Farm en Holla Trails.

Verblyf word in 2 eenhede, The Sugar Shack en The Sugar Shack Penthouse, gebied.

The Sugar Shack is geskik vir 6 gaste en het 3 slaapkamers en 3 en suite-badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, instapkas en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die ander 2 slaapkamers het elkeen 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke slaapkamer lei na 'n onderdakstoep en daar is 2 hangmatte met uitsigte. Daar is ook 'n ten volle toegeruste kombuis, eetarea, sitarea, WiFi en 'n TV-kamer met 'n TV en sekere DStv-kanale. Die eenheid het ook 'n stoep wat na die see front en 'n eetarea en daar is 'n privaat swembad met 'n uitsig oor die promenade, getypoel en die strand. Die vuurput is ook perfek vir 'n braai terwyl gaste die geluid van die branders in die agtergrond hoor.

The Sugar Shack Penthouse is geskik vir 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is ten volle toegerus en daar is 'n eetarea, sitarea, WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die eenheid het ook 'n feestelike dakstoep met 'n vermaakarea wat 'n Meksikaanse tema het. Die vermaakarea het 'n privaat randvloeiswembad, 'n intieme vuurput en gemaklike rottangstoele en 'n eetare.

Geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek en 'n wasgoeddiens in en daar is aktiwiteite soos perdry, visvang, bergfietsry, tennis, kunsvlieghenhel, fietsry en swem in die omgewing.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Edward Place 4, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R4 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Edward Place 4, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4d07573f60ebfcc175ab80e45cb2e7f896e04f832dd2db713605dcdf55fd36c80231bcbabe0bf0270c031e45c45c653d973?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 150 per nag (plek vir 2) 4 Edward Place Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -29.54366 31.21625
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem