Morganbaai Akkommodasie by The Sullies | LekkeSlaap
+18
+18

The Sullies

3 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R5 200 per nag (vir 10 persone)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tanglewood-weg 322, Morganbaai, 5290, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

The Sullies is 'n dubbelverdieping-selfsorghuis wat naby die strand in Morganbaai geleë is. Die huis het slaapplek vir 6 volwassenes en 4 kinders en is omhein wat dit die ideal troeteldiervriendelike verblyf maak.

Die huis is 5 minute se stap van die strand af en beskik oor 3 slaapkamers, elkeen met 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en wit perkallinne, en 'n vierde slaapkamer met 2 stapelbeddens wat slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders of vir 4 kinders bied. Daar is 3 badkamers met storte, en 'n ekstra buite-stort met warm en koue water.

Die oopplan-kombuis is met 3 yskas-vrieskaste, 'n skottelgoedwasser, stoomkoker, wasmasjien, tuimeldroër en 'n Nespresso-koffiemasjien toegerus. Die eethoekie het 'n groot tafel en bankies vanwaar gaste die pragtige uitsig kan geniet.

The Sullies het ook 'n lieflike kuierarea met 'n pooltafel, ruim sitarea en 'n TV met DStv. Die groot onderdakdek spog met hangstoele, hangmatte, 'n tafel met bankies en 'n draagbare braai. 'n Daaglikse skoonmaakdiens is ingesluit. Die groot dek spog met 'n lieflike uitsig oor die strandmeer en die reservaat - dis die perfekte plek vir voëlkyk.

Morganbaai spog met 'n rits besienswaardighede, soos die kranse, strandmeer, strande en die plaas- en kunsvlytmarkies.

Slaapplek

’n Bespreking by The Sullies sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Stapelbed Kinderstapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 persone
1 xStapelbed
1 xKinderstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Op Die Straat

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir The Sullies
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Tanglewood-weg 322, Morganbaai, 5290, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Sullies het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 200
per nag (vir 10 persone)
Vanaf R5 200
per nag (vir 10 persone)
Vanaf R5 200
per nag (vir 10 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tanglewood-weg 322, Morganbaai, 5290, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcL08aoGZCwF0wZ2Mr5gHMRe2KfWNd5qfGLRdfUx1bO4i6kmD3h?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R5 200  per nag (vir 10 persone) 3 5 1 5 322 Tanglewood Road Morgan Bay 5290 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.70334601683 28.338561505079
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za