Van Ryneveld Akkommodasie by The Summer House | LekkeSlaap
+21
+21

The Summer House

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 095 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scarbrow-straat 10, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

The Summer House is in die Strand en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Dié Kaaps-Hollandse huis beskik oor 2 slaapkamers met slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, verhit-en-eetgeriewe, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv. Daar is ook komplimentêre WiFi.

Gaste kan die braaigeriewe gebruik en daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by The Summer House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 2 resensies vir The Summer House
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Scarbrow-straat 10, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Summer House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 095
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 095
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 095
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scarbrow-straat 10, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYwb8ZPdi2pfYbaSFexpXMPv3IzeCRDq9sMx9gsOP7zC3072Psv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 095  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 10 Scarbrow Street Strand 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.117800940327 18.831203806746
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za