LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Sunset Beach House | LekkeSlaap
+58

The Sunset Beach House

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 20 resensies vir The Sunset Beach House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Jane F - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane F
Saam met vriende

Baie lekker plek om te kuier met vriende, mooi uitsig en baie naby die see vir 'n lekker uitstappie.

Die personeel is baie vriendelik, sal enige tyd weer bespreek.

Anuschke A - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anuschke A
Saam met vriende

Fantasties!

Ons het 'n wonderlike tyd gehad. Plekkie was netjies en baie gerieflik. Ek sal dit vir enige een aanbeveel. Baie dankie, Jason, vir die vriendelike diens. Ons kom beslis weer.

Hennie V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld.

Dit is beslis 'n plek om aan te beveel vir enige iemand. Die woonstel is skoon en netjies met al die geriewe wat nodig is. Dit is baie sentraal geleë vir enige iemand wat iets in die Kaap wil doen. Die enigste is dat daar nie genoeg motorhuise is vir die voertuie nie. Daar was egter nie 'n probleem nie. Baie dankie aan Jason en sy span. Ek sal beslis weer daar gaan bly.

Petro W - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro W
Gesin met klein kinders

Was baie netjies en bitter lekker.

Was baie lekker en netjies.

Makgopedi N - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Makgopedi N
Saam met vriende

The place is accessible to everything.

Central and clean besides it being on a busy road. Close to the beach.

Stephanie B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie B
Saam met vriende

Dit was 'n pragtige plek en ons het baie lekker gekuier.

Sien sterre.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

It was a beautiful place and we had a really great time.

See rating.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Liezel S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liezel S
Gesin met tieners

Baie aangenaam.

Alhoewel advertensie sê dat braaigeriewe en binne parkering beskikbaar is werk dit eintlik op 'n first come first serve basis. Ons was gelukkig lekker vroeg daar en kon al die geriewe geniet het, maar ek dink dalk net vir ander kliënte sou dit dalk minder aangenaam wees indien hulle later opgedaag het en die geriewe reeds geneem is.

Anna-marie R - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie R
Saam met vriende

Great location.

What a gem! Great location, facilities and hospitality. Will definitely recommend to all.

Debora C - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debora C
Saam met vriende

Bekostigbaar, netjies en skoon woonstel en sentraal geleë met voldoende ontspannings aktiwiteite vir almal binne loopafstand.

Die personeel vriendelik en gasvry. Jason het ons baie welkom en gemaklik laat voel. Daar kort nog hier en daar bietjie opknap werk, maar die plek was veilig en netjies. Baie dankie. Hoop ons kan weer van diens gebruik maak.

Lizette L - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette L
Saam met vriende

Netjies en skoon, baie basies toegerus.

Lekker gebly, dankie. Baie naby aan strand maar geen see-uitsig. Bietjie raserig met verkeer in besige straat. Geen skotteldoedseep/lappies. Geen ekstra kussings. Dankie vir moeite met inboek en Netflix.

Ronald B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Ronald B
Saam met eggenoot / lewensmaat

I did not get my room I booked.

I had to take a downgrade as the person didn't know about my booking. Lucky there was a room available. It was an embarrassment. He said he will arrange a refund of the difference. I trust this will be effected speedily.

Venecia K - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venecia K
Gesin met klein kinders

Gerieflikheid op sy beste.

The Sunset Beach House is sover die gerieflikste en mees rustigste plek wat ek ooit gehuur het. Dit was gereiflik vir die kinders en die beste omdat dit naby die see-water is. Die verkeer is nie eers 'n probleem nie.

The Sunset Beach House's terugvoer

Dear Venecia, thank you so much for your wonderful review and compliments. We would love to have you stay with us again, so if there are any improvements that you can think of, please let us know. Much appreciated Jason and Roger.

The Sunset Beach House
Jo-anne P - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-anne P
Gesin met tieners

Skoon en moderne woonstel.

Ons het ons verblyf by die Sunset Beach House geniet.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Clean and modern apartment.

We enjoy our stay at the Sunset Beach House.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

The Sunset Beach House's terugvoer

Thank you Jo-Anne, it would be amazing to host you again. Regards Jason and Roger

The Sunset Beach House
Leigh C - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leigh C
Gesin met tieners

Dit was baie rustig en dit is 'n besonderse netjiese plek.

Die prys van die verblyf was baie billik en ons sal beslis weer daar gaan vir 'n wegbreek.

The Sunset Beach House's terugvoer

Dear Leigh, thank you for a very positive review. We always aim to keep our services and accommodation to a high standard. We hope to see you soon again. Regards, Jason and Roger

The Sunset Beach House
Jan-hendri S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan-hendri S
Gesin met klein kinders

Goed geleë, skoon en netjies.

Ons het baie lekker gebly. Dit was baie skoon en netjies. Die plek is goed geleë. Al kritiek was ons gehad het was dat daar geen kaste was nie.

The Sunset Beach House's terugvoer

Dear Jan-Hendri, thank you for your positive feedback. We will certainly install a cabinet for convenience asap. We hope to see you again soon! Best regards, Jason and Roger

The Sunset Beach House
Cornelia H - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia H

Fantasmagories!

Die plek was baie netjies. Jason het ons self verwelkom. Veiligheid vir voertuie sal help.

The Sunset Beach House's terugvoer

Thank you Cornelia for your wonderful review. We focus hard on customer service and also keeping the accommodation in top condition. We would love to host you again. Best regards Jason and Roger

The Sunset Beach House
Sarel V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel V
Gesin met klein kinders

Baie goed ontvang, die eenheid is baie netjies en bevat alles wat ons nodig gehad het, die ligging is baie goed en loopafstand van die strand af.

Sien die sterre.

The Sunset Beach House's terugvoer

Dear Sarel, thank you for your lovely review - it was a pleasure to host you. We hope to see you soon again. Best regards, Jason and Roger

The Sunset Beach House
Astrid A - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Astrid A
Gesin met klein kinders

Pragtige, moderne woonstel met alles wat nodig is.

Sunset Beach House is 'n baie oulike plek. Netjies, modern met alles wat jy mag nodig hê vir 'n kort en langer verblyf. Dis binne loopafstand van die see en die gratis WiFi is beslis 'n bonus. Die enigste negatief is parkering, ons het langs die straat parkeer, maar gelukkig voor die woonstel. Motor het niks oorgekom nie, maar mens is mos maar bekommerd. Ons het heerlik daar gewoon.

The Sunset Beach House's terugvoer

Dear Astrid, thank you for your review. We have been upgrading Sunset Beach House over the past year, and certainly additional security is on the business plan soon. We hope to see you soon again. Regards Jason and Roger

The Sunset Beach House
Natashia D - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natashia D
Gesin met tieners

Die verblyf is regtig waarde vir geld in terme van ligging, higiëne, veiligheid en ek sal dit aanbeveel.

Dis regtig stunning!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

The accommodation is really value for money in terms of location, cleanliness, safety and I will recommend it to anybody.

This is really stunning!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

The Sunset Beach House's terugvoer

Thank you Natashia for your wonderful review. We would love to host you again and if you think of anything that would improve your stay with us, please let us know. Best regards, Jason and Roger

The Sunset Beach House
Carla V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla V
Gesin met klein kinders

Baie netjies en goeie diens.

Baie welkom gevoel, plek netjies en skoon, en agent baie behulpsaam en vriendelik.

The Sunset Beach House's terugvoer

Dear Carla,

Thank you very much for your positive review. We would love to accommodate you again!

Best regards,
Roger and Jason

The Sunset Beach House
Vanaf R695
per nag (plek vir 2)
Vanaf R695
per nag (plek vir 2)
Vanaf R695
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 195, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxFLcODLPyuQFF1wij2csXhN1guZ8k2494QANrkqY06ryxVWp3v?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R695  per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 195 Beach Road Strand 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.103615465663 18.816961224537
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!