LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Thatch House on the Park | LekkeSlaap
+24

The Thatch House on the Park

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cycadstraat 4, Randpark Ridge uitbreiding 41, Randburg, 2169, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Thatch House on the Park is 'n selfsorg-gastesuite op die gasheer se perseel, in 'n doodloopstraat in Randburg. Die perseel lei na 'n park en is net 23 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe.

Dié grasdak-meenthuis is geskik vir 6 gaste, dit het 'n privaat ingang, 3 slaapkamers op die boonste verdieping en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet, wasbak en aparte toilet. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en deel 'n tweede badkamer wat 'n stort, wasbak en toilet het. Elke kamer het 'n plafonwaaier en lessenaar.

Daar is ook 'n pyjama-sitkamer bo en 'n privaat balkon in die hoofslaapkamer met 'n uitsig oor die tuin en die park. Die kombuis is met 'n yskas, gasoond en stoof, mikrogolfoond en spens toegerus. Die gesellige sitkamer het 'n slim-TV met Netflix en gratis, onbeperkte WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na die tuin, waar daar 'n grasdaklapa is, met gasbraaigeriewe en 'n al-fresco-tafel vir 6 gaste. Die tuin het ook 'n hek na Hymanypark, waar gaste kan stap of fietsry en die oorvloedige voëllewe kan geniet.

'n Outomatiese enkelmotorhuis en opritparkeerplek van die straat af is beskikbaar vir 2 voertuie. Daar is ekstra parkeerplek in die doodloopstraat. Die gaste-suite is heeltemal privaat met geen gedeelde spasie met die eienaar nie.

Slaapplek

’n Bespreking by The Thatch House on the Park sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir The Thatch House on the Park
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Cycadstraat 4, Randpark Ridge uitbreiding 41, Randburg, 2169, Gauteng
  • Gaste dink The Thatch House on the Park het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cycadstraat 4, Randpark Ridge uitbreiding 41, Randburg, 2169, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAuSAHVZDoN70vF1vXElALWwevm3T5cRhtbkKbCG57v2WopkdIx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 150  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 4 Cycad Street Randpark Ridge Ext 41 2169 Gauteng 086 999 0018 15:00-23:00 10:00 -26.101515579984 27.952499760616
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!