Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Third Dolphin

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir The Third Dolphin
Netheid
4.3/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Linda C - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda C
Gesin met tieners

Exceptional property.

If you are wishing to stay anywhere in the Eastern Cape, this is definitely a place to consider. Neat and tidy, well organized and comfortable. Good size, modern and well maintained. Friendly service and easily accessible to George, Mossel Bay and Oudshoorn.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstaande eiendom.

As jy enige plek in die Oos-Kaap wil bly, moet jy definitief dié plek oorweeg. Netjies en agtermekaar, goed georganiseer en gerieflik. Goeie grootte, modern en goed in stand gehou. Vriendelike diens en maklik bereikbaar vanaf George, Mosselbaai en Oudtshoorn.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Third Dolphin se terugvoer

Hello Linda,
Thank you very much for your kind words of appreciation. I am glad to hear that you were satisfied with the apartment and our accommodation. It was a pleasure to host you! Nice meeting you and your family.
Keep well!
Greetings Elmarie

The Third Dolphin
Sonja S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut die beste en goeie waarde vir geld.

Mnr en Mev Dempers is die perfekte gasheer en gasvrou. 'n Hartlike verwelkoming het ons laat tuis voel soos ons eie huis. Heerlike beskuit en koffie, met vars melk in die yskas was 'n aangename verrassing na die lang reis. As ook al die lekkernye soos sjokolade. Die gerief van 'n volle toegeruste en silwerskoon blyplek met goeie kwaliteit afwerking en beddens het ons verblyf 'n fees gemaak. Niks was te veel vir hulle en die bonus was om een keer per week ons wasgoed te kon was en nie na 'n wassery te moes gaan. Ons sal beslis weer daar tuisgaan en dit is baie goeie waarde vir jou geld. As eienaar van twee vierster gastehuise is ek baie krities en kon geen fout vind. Dankie Mnr & Mevrou Dempers vir 'n perfekte vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Third Dolphin se terugvoer

Liewe Sonja
Baie dankie vir jou pragtige resensie. Ons is bly ons kon help om jul verblyf en vakansie by The Third Dolphin genotvol te maak. Ons waardeer jou positiewe terugvoer ongelooflik baie! Dit was vir ons aangenaam om julle te ontmoet en om julle as gaste te huisves. Jou waardering vir ons gasvryheid is 'n riem onder die hart. Ons sien daarna uit om julle in die toekoms weer te verwelkom!
Groete
Elmarie & Johann Dempers

The Third Dolphin
Ilze S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze S
Saam met vriende

Oulike, ruim selfsorgwoonstel.

Dit is 'n baie oulike, ruim selfsorgwoonstel met die nodige vir 'n kort verblyf. Die woonstel is egter klam en ruik mufferig. Die interieur kan opegradeer word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Third Dolphin se terugvoer

Hello Ilze, baie dankie dat julle van ons verblyf gebruik gemaak het. Ek waardeer jou terugvoer.
Groete
Elmarie

The Third Dolphin
Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolfynstraat 4, Heroldsbaai, George, 6615, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDllOTc5YzVhLTZkMjctNDY4YS04OTBhLTQzN2I0NTk1NzY2NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 3 5 1 5 4 Dolfyn Street Herold's Bay 6615 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.049552318627 22.401036024057
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem