The Thorn Tree
25 resensies
Selfsorg
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Akasialaan 20, Panorama, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Thorn Tree bied selfsorgverblyf in Panorama. Dis 15 minute se ry van die lughawe en Kaapstad se middestad en 1 km van Panorama Medi-Clinic af. The Thorn Tree is ideaal vir enkelreisigers, paartjies of gesinne wat die noorde van die Kaap besoek.
Veilige en ruim selfsorgverblyf word in 'n woonstelletjie en 'n dubbelkamer gebied. Die woonstelletjie bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders onder 12 jaar en die dubbelkamer bied slaapplek aan 2 gaste. Albei eenhede het 'n aparte ingang. Die woonstelletjie het 'n kombuis, eetarea en leefarea en die slaapkamer het 'n kombuisie. Albei eenhede het DStv.
Veilige parkeerplek is agter 'n hek beskikbaar.
Kenmerke
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
4.9 uit 5van 25 resensies vir The Thorn Tree
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Ligging
- Akasialaan 20, Panorama, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
- Gaste dink The Thorn Tree het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Plattekloof Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Akasialaan 20, Panorama, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom