LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Tides 16 | LekkeSlaap
+19

The Tides 16

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Protea-weg 90, 16 The Tides , Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Tides 16 is 'n pragtige vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die kusdorp Struisbaai en is slegs 500 m van die hoofswemstrand af.

Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n stort en 'n bad in die tweede badkamer.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitarea het 'n gerieflike rusbankstel en 'n platskerm-TV met OpenView-kanale.

Die leefarea bied toegang tot 'n stoep met buitemeubels en braaigeriewe. Die stoep het 'n uitsig oor die kompleks se tuin. Daar is 'n enkelmotorhuis en 'n parkeerplek vir gaste se voertuie.

Die kompleks bied 'n groot swembad wat omhein is en 'n tuin vir gaste se kinders om in te speel. Die kompleks is heeltemal omhein en het afstandbeheerhekke. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Slaapplek

’n Bespreking by The Tides 16 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Protea-weg 90, 16 The Tides , Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Protea-weg 90, 16 The Tides , Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68551ddb2a6501056f91cdd95951823cadf628037c991403befd1d7290d6871dfbfeaeecf2fecc0759316a8ebf2c3be49113?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 350  per nag (plek vir 6) 90 Protea Road 16 The Tides 7285 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.795119184256 20.045182931877
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!