Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tides 16

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R700 skoonmaakfooi per bespreking.

Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Neem asb. kennis dat hierdie woonstel nie geskik is vir partytjies of funksies nie.
Hierdie eenheid mag slegs die aantal gaste akkommodeer soos gespesifiseer op die besprekingsfaktuur op enige gegewe tydstip.
Geen oormatige geraas of harde musiek word ná 22:00 toegelaat nie.
Gaste kan gevra word om die perseel onmiddellik te ontruim indien hulle nie by die reëls hou nie.
Gaste moet hul eie DStv-dekodeerder en slimkaart saambring.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito is per eenheid met aankoms betaalbaar. Breekskadedeposito's sal eers met vertrek terugbetaal word nadat inventaris saam met die gaste geneem is.
Geen honde word in die huis toegelaat nie en geen besoekers word toegelaat om honde saam te bring nie. Indien 'n hond saamgebring word, sal gaste gevra word om die perseel onmiddellik te verlaat, sonder terugbetaling.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 418
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 418
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 418
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Protea-weg 90, 16 The Tides, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68551ddb2a6501056f91cdd95951823cadf628037c991403befd1d7290d6871dfbfeaeecf2fecc0759316a8ebf2c3be49113?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 418 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 90 Protea Road 16 The Tides 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.795119184256 20.045182931877