LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Tides Inn B&B | LekkeSlaap
+43

The Tides Inn B&B

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir The Tides Inn B&B
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Oiga H - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Oiga H

Die verblyf was puik aangesien die ligging, uitleg van kamer en gasvryheid 5-ster-gehalte is!

Die verblyf was puik. Ons was al 'n vorige keer by The Tides Inn, en sal beslis weer van die B&B gebruik maak.

Pieter E - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike see-uitsig en gemaklike kamer!

Die gastehuis het 'n wonderlike see-uitsig en die kamers is gerieflik en netjies. Ontbyt was baie goed en die diens was uitstekend.

Neville S - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neville S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Was wonderlik met 'n asemrowende uitsig oor die see, lekker ontbyt en lekker rustig. Kamers is baie ordentlik en moderend. Sal beslis weer gaan en almal aanbeveel om daarheen te gaan.

Surita V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surita V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename B&B.

Pragtige plek met fantastiese see-uitsigte. Let egter op na die ongewone inklok tye. Ons het gereël om effens later in te klok, en dit was geen probleem nie. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam.

The Tides Inn B&B's terugvoer

Thank you very much for the lovely comment and we at The Tides Inn hope to see you soon.

The Tides Inn B&B
Mlungisi N - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mlungisi N
Besigheidsreis

The B&B is good and I was extremely satisified.

I was satisfied with the B&B and I was satisfied with the employee at reception as he waited for me until late due to having to work overtime.

The Tides Inn B&B's terugvoer

Thank you for your comments. It was lovely having you here at the Tides inn and we hope to see you again.

The Tides Inn B&B
Bea V - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bea V
Enkelreisiger

Baie rustige en veilige verblyf.

Baie rustige en veilige verblyf. Kamers is groot, skoon en netjies. Het die uitsig baie geniet vanaf die houtdek!

Melissa J - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melissa J
Enkelreisiger

Baie nice.

Dis baie lekker en rustig. Ek het geen klagtes nie. Dit was waarna ek gesoek het.

Sherry M - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sherry M
Saam met vriende

One of the best stays I've had in Durban.

I will definitely be going back. It's clean, safe, has a great atmosphere, is close to everything and the staff are friendly. It is better than other places I've stayed at in Durban.

The Tides Inn B&B's terugvoer

Thank you so much, so pleased we made your weekend enjoyable!

The Tides Inn B&B
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 591, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg1YmUzY2M0LTdhNmQtNDg1My1iZGIxLTIyNmM0OGQwYWQ5ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 591 Marine Drive Bluff 4052 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -29.927609790386 31.014848423279
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!