Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Tophat Luxury Accommodation

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 5 resensies vir The Tophat Luxury Accommodation
Netheid
4.2/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.0/5
Audin V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Audin V

We had more fun outside of the small unit we were stuffed in because we felt continuously spied on and were given more and more rules everyday.

I would like to point out a few things in regards to our 6 guests stay at Tophat Accommodation, 21 Victor Smith Crescent, Rooirivier-Rif, George, 6530. On arrival we were met with a thousand rules which were not stated in the advertisement. The oven did not work hence we had to braai every night and be outside but we were told to be quiet numerous times and that we should not be up too late at night. There we no toilet brush to clean the toilet (very unhygienic knowing that 6 guests would be there for 5 days). When we on swam once on Wednesday, we were told not to jump in or swim too wild because she does not want to refill it again, so we only swam for 10 minutes (we were too upset). We feel mislead because the pictures that we advertised and what we were told we not what we received. The unit she advertised was of her own house and then she stuffed us in a small unit with restrictions. And regarding us smoking in the house, she did not want us outside because we too loud. We felt spied on and it made us uncomfortable. It felt like she was making up rules as she saw fit. Needless to say we did not follow her rules because we were under the impression that we were on holiday at a holiday house that we paid for and we could have fun freely without being reckless. And there were flees in the house. We feel very mislead and we're unhappy with our stay at Tophat Accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thenji N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thenji N
Gesin met klein kinders

I enjoyed my weekend stay.

Nice place and owner is very hands on, sweet lady.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Tophat Luxury Accommodation se terugvoer

It was a pleasure hosting you ladies. Such friendly people. Place was left spotless. Thanks for making The Tophat your home. Kind regards,
Anita.

The Tophat Luxury Accommodation
Glenville B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Glenville B
Gesin met tieners

Very enjoyable, centrally located and peaceful.

Hostess was very welcoming and it is value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Tophat Luxury Accommodation se terugvoer

Baie dankie dat julle besluit het om The Tophat vir julle akkommodasie te gebruik. Julle was 5 ster gaste. Ek sal julle enigetyd weer ontvang. Baie dankie vir die skoon plek wat julle agter gelaat het. Groete Anita.

The Tophat Luxury Accommodation
Stephanie S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie S
Enkelreisiger

Baie rustig, skoon, netjies en aangenaam, baie mooi uitsig oor gholfbaan.

Pragtige huis en kamers en badkamers baie skoon en netjies, rustige atmosfeer. Al moet jy die huis met ander deel, weet jy nie eers van hulle nie, regtig 'n uitstekende keuse.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Tophat Luxury Accommodation se terugvoer

Dit was n plesier om jou te kon akkommodeer. Hoop ons sien mekaar gou weer.
Baie groete,
Anita.

The Tophat Luxury Accommodation
Petronella A - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petronella A
Saam met vriende

Dit was baie aangenaam met lekker vriendelike diens.

Die uitsig en veral rondom die swembad en onder die goed toegeruste lapa was wonderlik. Baie dankie Anita jy het regtig uit jou pad uitgegaan om ons verblyf so aangenaam moontlik te maak. Die huis is perfek toegerus en alles wat jy nodig het is tot jou beskikking. Baie dankie tot ons weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Tophat Luxury Accommodation se terugvoer

Baie dankie Petronella en gesin. Julle was prima gaste.
Dit was n groot plesier om julle te huisves. Kom gerus weer!
Vriendelike groete,
Anita.

The Tophat Luxury Accommodation
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victor Smith-singel 21, Rooirivier-Rif, George, 6530, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 1
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5de089940b0b27cb46b38e051fd96fddef975b546abb4969c0ec631b5ec7d5f22d2581a20d78ba6b919b2a3fafc56ea83b21?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 21 Victor Smith Crescent Rooirivier-Rif 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.970262 22.437593
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem