Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Tops Guest House

B&B

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sanmari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 52 resensies vir The Tops Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Ivan F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Baie lekker, sal net die stort bietjie opgradeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Tops Guest House se terugvoer

Hi Ivan

Dit was lekker om julle as gaste by ons te hê. Dankie vir jou terugvoering, ons sal daarna kyk.

Groete
Almy by The Tops

The Tops Guest House
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reinard L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinard L
Enkelreisiger

Lekker.

Baie lekker gewees. Goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem V
Besigheidsreis

Dit is prentjiemooi by The Tops, die views is ongeëwenaar.

Tops is amazing, gerieflik, amazing views, sentraal, naby restaurante, naby strand, geriewe is gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Tops Guest House se terugvoer

Goeie dag Willem

Baie dankie vir jou wonderlike terugvoering. Dit was heerlik om jou te ontmoet.
Kom kuier gerus weer by ons.
Groete van almal by The Tops

The Tops Guest House
Juanita J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens en lekker gebly.

Die bestuurder van The Tops Guest House, Tom, en sy personeel is baie vriendelik. Kamer was netjies en sy aanbeveling van 'n restaurant, Ilali, was uitstekend. Die enigste negatief van The Tops Guest House is dat daar baie trappe is en dat mense met knie-probleme dalk nie maklik tot bo sal kom nie. Dit word beslis nie The Tops Guest House genoem vir geen rede nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Tops Guest House se terugvoer

Goeiedag Juanita
Dit was net so lekker vir ons om julle hier te hê. Ons probeer om vir almal te waarsku voor die tyd dat daar trappe is net vir ingeval, maar aan die ander kant, om 'n mooi uitsig te waardeer, moet 'n mens bietjie moeite doen.
Hoop om julle gou-gou weer te sien.
Almal by The Tops

The Tops Guest House
Loren S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Loren S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A breathtaking adventure.

The view is spectacular and the breakfast absolutely delicious! The size of the bedroom however was a bit smaller than what we had anticipated and unfortunately, we struggled to sleep due the hardness of the bed. Other than that, very friendly staff and overall a great stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Tops Guest House se terugvoer

Hi Loren

It was great having you here with us. Thank you for your feedback.
We have different rooms for different people.
Although we understand that visitors are not always sure what to expect when making holiday arrangements, thus we try to stipulate information regarding these rooms as clear as possible. We strive to cater for everyone’s needs; however, it is not always that easy.
Next time, book a different room for a different experience. At The Tops, you will always have a stunning view.

The Tops Guest House
Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thelma L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Thelma L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Too many stairs, which I did not know about. TV too small. No lighting on the stairs during load shedding. Bathroom door is not really a door but a glorified curtain.

They need to accommodate their guests during load shedding, eg a generator for light on the stairs and the baggage lift. the room backs to the kitchen and we could hear the kettle boiling and people moving around. Not cool.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Tops Guest House se terugvoer

Dear Thelma
Thank you for your reply. I am so sorry that your experience wasn’t what you have expected.

On 29 September 2022, 2 weeks prior to your stay, I responded in an e-mail to you, that there are a few stairs to your room and that the view will be the reward.

Smaller tourism businesses, like ours, already hit hard by Covid-19 travel restrictions, are in danger of not being able to survive due to the further impact of load shedding on our industry. It is difficult and quite costly to cover almost every part of the guesthouse with emergency lighting in case of Load shedding. Although we do supply portable emergency lights in each room, we understand that it might not be enough lighting to help one self in a dark surrounding. Some guests complain because of the noise of a generator. We are in the process of looking at other alternatives.

We understand that visitors are not always sure what to expect when they make accommodation arrangements.
We strive to cater for everyone’s needs; however it is not always that easy. My suggestion would be to contact any guest house before you make a booking to make absolutely sure that all your needs will be catered for. (eg. Some guests like to watch TV while other just enjoy the view; some prefer lifts while other climb stairs, some don’t mind having a bathroom inside a room, while others prefer locked doors; some guests don’t like the sound of the sea, while others do).
Thank you again for your valuable feedback, we will look into them individually.
Be safe

The Tops Guest House
Louis R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike bestuurspan.

Tom en sy vroutjie is baie vriendelik en hulpvaardig. Die uitsig vanuit die kamer was asemrowend. Om dit te top was daar 'n loerie wat uit my vrou se hand geëet het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Tops Guest House se terugvoer

Goeie dag, Louis. Baie dankie vir julle besoek aan The Tops. Ons is net so mal oor die Loeries, en al die ander voëltjies - hulle is soos ons familie.
Ons sien uit na julle volgende besoek by ons. Wildernis-groete

The Tops Guest House
Sarina S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarina S
Gesin met klein kinders

Heerlik gebly. Ongelooflik gasvry.

Ontbyt was baie lekker. Kan The Tops Guesthouse beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Tops Guest House se terugvoer

Hallo Sarina
Dit was so lekker om julle hier te hê. Kom kuier gerus weer by ons in die Wildernis.
Groete van almal by The Tops.

The Tops Guest House
Patrick J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker, maar al probleem was die baie trappe aangesien my vrou swak sig het.

Magda en Thomas is twee fantastiese gashere en het ons baie tuis laat voel en uit hul pad gegaan om ons te help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Tops Guest House se terugvoer

Goeie middag

Ons het julle kuiertjie by ons net so geniet. Jammer oor die ongrief van die trappe.
Hoop om julle spoedig weer te sien.

Groete van almal hier by The Tops

The Tops Guest House
Letuka M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letuka M
Gesin met klein kinders

My stay was excellent.

It is one of the best places I have been to.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Tops Guest House se terugvoer

Thank you Letuka. It was a pleasure having you and your family with us at The Tops.

The Tops Guest House
Casper B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Uitstekende diens en vriendelike staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Tops Guest House se terugvoer

Casper, dit was sommer lekker om julle hier by ons te hê. Kom besoek ons gerus weer. Ons sien uit daarna.
Vriendelike groete

The Tops Guest House
Charmaine M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine M
Enkelreisiger

Fantastic.

Fantastic and will definitely go back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Tops Guest House se terugvoer

Dankie Charmaine dat jy The Tops gekies het. Kom kuier gerus weer gou-gou by ons.

The Tops Guest House
Erika V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika V
Enkelreisiger

Wat 'n heerlike belewenis!

Die gasheer en gasvrou is amazing - lanklaas so tuis gevoel. Tom is 'n vrag van inligting en gereed met 'n kaart om mens gou die area se gunsteling eetplekke uit te wys. Die plek se uitsig is ongelooflik - bederf jouself en gaan bly by The Tops Guest House. En die ontbyt - dis heerlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Tops Guest House se terugvoer

Goeie dag Erika

Dit was so lekker om jou hier te hê. Net jammer jou tydjie was so beperk. Ons hoop ons kan jou sommer gou-gou weer by The Tops bederf. Groete van die TOPS span.

The Tops Guest House
Morné D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morné D
Enkelreisiger

Tom en Magda is baie warm, vriendelik en hulpvaardig. Sal vir seker weer by hul aanklop.

Tops gastehuis is verseker tops! Baie goeie waarde vir geld - veral in die area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Tops Guest House se terugvoer

Morne

Baie dankie vir jou ondersteuning en vriendelike terugvoering.

VERSEKER hoop ons om jou gou weer te sien.

Groete van almal by The Tops

The Tops Guest House
Esta V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esta V
Besigheidsreis

Huis weg van my huis.

Oom Tom en sy vrou het my tuis laat voel! Die see-uitsig is wonderlik en was heerlik om so wakker te word. Hulle ontbyt sluit iets van alles in en ek het my lippe afgelek elke oggend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Tops Guest House se terugvoer

Hi Esta
Dit was 'n absolute plesier om jou by The Tops te verwelkom en te bederf. Die mense wat vir besigheid kom geniet die uitsig en voel sommer lekker ontspanne en reg vir die dag wag voorle. Voorwaar 'n eer om in hierdie deel van die land te bly.
Hoop om jou spoedig weer te sien.
Groete van almal by The Tops

The Tops Guest House
Wc D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wc D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die vriendelikste gasheer en gasvrou. Niks is te veel moeite vir hulle nie.

The Tops het die mooiste 90-grade uitsig oor die see, die rivier en die dorp. Daar kan jy net sit en ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Tops Guest House se terugvoer

Goeie dag WC
Ons is so bly julle het julle tydjie by ons geniet. Dankie vir die mooi terugvoering. Kom kuier gou-gou weer.
Van almal by The Tops

The Tops Guest House
Francois P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onverbeterlike uitsig met vriendlike diens.

Was ons tweede besoek daar. Die ligging en uitsig oor strandmeer en see is onverbeterlik. Diens is goed en personeel baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Tops Guest House se terugvoer

Hi Francois,

Baie dankie dat julle vir 'n 2de keer The Tops besoek het, en dit in die middel van 'n slegte tyd waar stande toe was en restuarante verkorte ure gehad het. Ons vertrou dat julle volgende besoek nog lekkerder gaan wees. Gesonde 2021 vir julle. Van almal by TheTops

The Tops Guest House
Corlia V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

The Tops is 'n pragtige, netjiese gastehuis. Die beste uitsig met die lekkerste ontbyte.

Tom en Magda is gasvrye mense. Hulle het soveel moeite gedoen met die Kersontbyt. The Tops se rustigheid, mooi uitsig en heerlike ontbyt is vir seker die ideale rusplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Tops Guest House se terugvoer

Hi Corlia,
Dankie vir julle positiewe terugvoering. Ons hoop om julle spoedig weer by The Tops te verwelkom.
Van almal by The Tops

The Tops Guest House
Maryann J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryann J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hospitable people. We felt cared for and had a beautiful view.

Beautiful, central and great breakfast. The birds are amazing. Most enjoyable and would highly recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Tops Guest House se terugvoer

Thank you so much for this compliment. It was a pleasure having you here at The Tops. Hope to see you back soon when our beautiful beaches are "open" and our restaurant can be fully operational. Regards from everyone at The Tops.

The Tops Guest House
Ilze J - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze J
Enkelreisiger

Heerlike, netjiese en goed toegeruste verblyf met pragtige uitsig.

Baie vriendelike ontvangs. Netjiese, skoon en goed toegeruste akkommodasie met pragtige uitsig. Heerlik oornag en sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Tops Guest House se terugvoer

Hallo Ilze, baie dankie vir jou terugvoering. Dit was vir ons net so lekker om jou hier te kon ontvang. Hoop om jou spoedig weer by ons te verwelkom. Groete van almal by The Tops.

The Tops Guest House
Salomie B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salomie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasies. Vriendelik. Behulpsaam.

Eienaars baie vriendelik en gaan uit hul pad uit om seker te maak jy is gemaklik en dat jy alles het wat nodig is. See-uitsig fantasies. Eenheid skoon en netjies. Sal beslis weer teruggaan. Alles wat jy wil doen, koop, uiteet, swem in wonderlike see is loopafstand. Dit was lekker/awesome!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Tops Guest House se terugvoer

Ons is so bly dat julle die tydjie by ons geniet het. Baie dankie vir die terugvoering. Hoop om julle gou weer hier te ontmoet en te bederf.

The Tops Guest House
Daleen M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen M
Enkelreisiger

'n Ander wêreld.

Die vriendelike eienaars verwelkom jou met 'n kaart en inligtingspakkie van die omgewing. Uit my oogpunt die pluspunte: Elke kamer is privaat asof die enigste; hoog teen die kop tussen voëlklanke sit jy op jou eie balkonnetjie en kyk uit oor die see; die ingeslote ontbyt word met moeite voorberei en is 'n besonderse bederf; die kamer is splinterskoon en netjies en al die vensters bring die natuur na binne. Wees voorbereid om heelwat trappe te klim om hierdie mooi plek te kan geniet, en gelukkig is daar 'n hyser wat met jou kom en gaan vir jou bagasie ingespan word. Sal graag hier kom vakansie hou!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Tops Guest House se terugvoer

Hi Daleen

Jy is reg, om die Wildernis te geniet, moet jy beslis nie net vir 1 dag bly nie. Ons hoop om jou spoeding weer te sien en hierdie keer vir 'n hele vakansie.
Groete van The Tops se vriendelike personeel.

The Tops Guest House
Linda H - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda H
Enkelreisiger

Ai, dit was vreeslik baie lekker!

Ek is soos 'n koningin behandel vandat ek daar aangekom het tot ek weer weg is. Tom en Magda is 'n fantastiese paar, het uit hulle pad gegaan om my welkom te laat voel en die ontbyt was heerlik, baie dankie. Die ligging en uitsig is asemrowend pragtig - 'n mens kan nooit moeg raak daarvoor nie! Dis naby alles wat 'n mens nodig het, die kamer is pragtig, skoon, netjies en gerieflik. Ek gaan definitief terug!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Tops Guest House se terugvoer

Goeiedag Linda,

Dit is wonderlik om ons elke dag geluk, natuurskoon en omgewing met ander te deel.
So bly jy het dit geniet. Kom kuier gou weer

Groete van almal by The Tops

The Tops Guest House
Bennie C - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bennie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese uitsig en vriendelike diens.

Die uitsig is fantasties, die ligging baie sentraal en die diens is baie vriendelik en flink. Dit was heerlik om daar te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Tops Guest House se terugvoer

Goeiedag Erina,

Baie dankie vir die terugvoering, so bly julle het lekker by ons gekuier. Kom kuier gerus gou weer.

Groete van almal by The Tops

The Tops Guest House
Pierre C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was iets besonders!

Tom en sy vrou is net een woord: puik. As gasheer en gasvrou kan jy nie beter kry nie. Hulle het uit hul pad gegaan om die tyd by hulle vir ons spesiaal te maak. Die ontbyt was great en die ligging onbeskryflik mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Tops Guest House se terugvoer

Baie dankie Pierre vir die wonderlike terugvoering. Ek is so bly dat julle 'n spesiale tyd by The Tops gehad het.

Hoop om julle gou weer te sien

The Tops Guest House
Magdel V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magdel V
Gesin met tieners

Gerieflik.

Goeie ligging, vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
André B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tops.

Puik diens en ligging. Fantastiese ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Tops Guest House se terugvoer

Andre,

DIs so lekker om te hoor dat julle lekker gebly het. Hoop om julle weer eendag by The Tops te bederf.

Groete,
Almal by The Tops

The Tops Guest House
Maria P - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maria P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tom en Magda is baie vriendelik en hulpvaardig.

Ek sou dit meer geniet het indien ek geweet het van die trappe wat geklim word na die ontbytarea. Verder was die baie lekker om daar tuis te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Tops Guest House se terugvoer

Dankie Maria vir jou terugvoering. Ons sal meer inligting omtrent die trappe in ons webblad aanbring. Hoop julle kom kuier wees by ons.

Groete, almal by The Tops

The Tops Guest House
Sonja V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Top locatie.

Mooie,ruime schone kamers met een prachtig uitzicht op zee. Er goede WiFi in het appartement. Het ontbijt is goed. Tom en Magda zijn zeer vriendelijke mensen, die de B&B met veel plezier runnen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Tops Guest House se terugvoer

Hi Sonja,
Ons is baie bly dat julle aangenaam by The Tops gekuier het. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete van almal hier

The Tops Guest House
J.p. (boet) L - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
J.p. (boet) L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stukkie hemel tussen woud en see.

Kamer was gerieflik en skoon. Ontbyt op die dek was heerlik saam met verskillende voëls. Trappe is styl en my man het 'n rugprobleem, maar daar is gelukkig 'n hysbak ook. Sal net 'n kombuislappie en afdroogvadoek waardeer in die kitchenette. Sal definitief weer daar besoek aflê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Tops Guest House se terugvoer

Hi J.p, Ek is so bly julle het ons stukkie paradys geniet. Dankie vir julle waardevolle terugvoering. Jammer oor die ongerief rakende die vadoeke, ons sal seker maak dat die personeel dit nie in die toekoms vergeet nie.
Groete
Sanmari

The Tops Guest House
Charlene D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike uitsig, fantastiese ontvangs, skoon en netjies. 10 uit 10.

Baie vriendelike mense, uitsig van die see, skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Tops Guest House se terugvoer

More Charlene,

Dit was lekker om vir jou en Adriaan te ontmoet. Hoop ons sien julle binnekort weer.
Groete,
Sanmari

The Tops Guest House
Retha A - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha A
Gesin met klein kinders

Presies soos ons daarvan hou!

The Tops Guest House was verseker elke sent werd! Mooi uitsig, gerieflik, rustig, naby aan alles wat jy nodig het. Stapafstand vanaf die winkels en restaurant selfs met klein kinders. Mens sal see toe kan stap, maar met klein kindertjies het ons gery, dis letterlik net omtrent 1 km. Dankie vir lekker kuier op 'n lekker stoep!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V
Enkelreisiger

Gasvry en vriendelik.

Skoon en persoonlik diens met die etes. Gasvrye personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Tops Guest House se terugvoer

Dankie vir jou terugvoering Kobus. Ons hoop om jou spoedig weer by The Tops te ontvang.

Groete,
Almal hier

The Tops Guest House
Tharina C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tharina C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly en 'n heerlike ontbyt gekry.

Uitstekende gasheer en gasvrou. Ons sal The Tops Guest House vir seker aanbeveel. Lieflike uitsig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Tops Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die oulike terugvoering. Ons hoop om julle gou weer te sien.

The Tops Guest House
Danwin A - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danwin A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful, beautiful and serene!

Tom and Magda made our stay even more amazing with their friendly and warm welcome and always available to help! The view, the room and the town was magical and I would recommend it for anyone looking to get away from the busyness of life! Let's not forget the breakfast with the birds!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Tops Guest House se terugvoer

Thank you for choosing The Tops Danwin. We would love to have you visiting us again in future.

Regards

The Tops Guest House
Gary D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cost effective. Fantastic view.

Friendly staff willing to go the extra mile to make our stay enjoyable. Breakfast was excellent. Pity it was a short overnight stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Tops Guest House se terugvoer

Good day Gary,

It was an absolute pleasure to spoil you. See you soon at The Tops.

The Tops Guest House
David S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
David S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uistekende gasvryheid ervaar, heerlike ontbyt, gemiddelde kamer, mooi uitsigte.

Ons het 'n baie lekker tyd by The Tops Gastehuis gehad met uistekende kliëntediens, baie gasvrye personeel en 'n heerlike ontbyt! Die kamer was gemiddeld, maar die uitsig het opgemaak daarvoor. Dit was 'n goeie ervaring en die bestuur en personeel het werklik uitstekende diens gelewer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Tops Guest House se terugvoer

David, baie dankie vir jou terugvoering en dat julle ons stukkie paradys met ons kon deel. Sien julle gou weer.

The Tops Guest House
Mareda B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mareda B
Saam met vriende

Die eienaars is vreeslik gasvry!

Ons het vreeslik ontspan, en die eienaars is baie gasvry, en hulle gaste se gemak is hoog op hulle prioriteitslys!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Tops Guest House se terugvoer

Baie dankie Mareda, ons is so bly dat julle lekker gebly het en waardeer jul terugvoering. Hoop om julle sommer gou-gou weer by The Tops te sien.

The Tops Guest House
Karen E - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen E
Enkelreisiger

Vreedsaam, mooi, verwelkomend met uitstekende ontbyt en 'n uitsig onbelemmerd.

Ek het my verblyf hier baie geniet. Die onbelemmerde uitsig op die see en die verrassende kuiers van die Knysna Loerie saam met 'n onverbeterlike ontbyt was perfek om my dag volmaak te begin. Baie dankie, ek het lekke(ge)slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Tops Guest House se terugvoer

Dankie vir jou oulike terugvoering Karen. Die Loeries is ons kinders en ons spog so graag met hulle. Kom kuier gerus weer by ons.

Groete van almal by The Tops...

The Tops Guest House
Jack G - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jack G
Gesin met tieners

Heel gastvrij en zorgzaam ontvangen door Magda en Tom.

Een toplocatie en ontbijt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Tops Guest House se terugvoer

Thank you for your feedback. Julle moet weer kom kuier by ons.

Groete uit die Wildernis

The Tops Guest House
Michele V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michele V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek met mooiste uitsig!

Dit was maklik om The Tops Guest House te vind. Heerlik gebly en baie goeie diens deur die personeel, sal beslis die plek aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Tops Guest House se terugvoer

Dankie vir die terugvoering Michele. Ons hoop om julle gou weer by The Tops te sien.

The Tops Guest House
Sonja V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geweldig uitzicht.

The Tops is een mooi en nette B&B met een lieve en zorgzame gastheer en vrouw. Je hebt een top uitzicht, restaurants op loop afstand en veilige omgeving.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Tops Guest House se terugvoer

Beste Chris en Sonja,

Dit was 'n plesier om julle by The Tops te kon verwelkom. Ons hoop om julle spoedig weer te sien.

Groete,
The Tops Guest House

The Tops Guest House
Vincent A - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vincent A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste gastehuis waar ons nog was.

Oom Tom en Tannie Magda was fantasties. Voel soos familie. Alles was great, kos, gasvryheid, kamer en die view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Tops Guest House se terugvoer

Baie dankie Vincent, ons hoop om julle spoedig weer hier te verwelkom.

The Tops Guest House
Rico D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rico D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik.

Sentraal geleë. Baie gerieflik. Vriendelike personeel. Sal definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Tops Guest House se terugvoer

Baie dankie Rico vir julle terugvoering.
Ons hoop om julle gou weer by The Tops Guest House te sien.

Groete,
Sanmari

The Tops Guest House
Le Roux S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Le Roux S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kamers was gerieflik met pragtige uitsigte oor die meer en die see.

Die diens van die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam en die ontbyte was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Tops Guest House se terugvoer

Dankie Le Roux. Ons hoop om julle weer te sien. Die walvisse het vandag hulle verskyning in die Wildernis gemaak.

Groete
Almal by The Tops

The Tops Guest House
Cherlaine M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherlaine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie netjiese kamer, heerlike bed, al die nodige geriewe. Heerlike balkon om in die son te sit met 'n pragtige uitsig. Het die voël-besoekers baie geniet. Vriendelik ontvang en kon vir enige iets vra. Gasvryheid net soos mens in die platteland kan kry. Goeie ontbyt. Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Tops Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering Cherlaine. Ons is so bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer by ons.

Van almal by The Tops.

The Tops Guest House
Stephen B - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stephen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Elke keer baie aangenaam.

Ligging ongelooflik, baie vriendelike personeel en goeie ontbyt. Gaan altyd terug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker blyplek met pragtige see-uitsig vanuit die hoogte.

The Tops is 'n pragtige en historiese blyplek teen die hoogtes met baie aangename gasheer en gasvrou wat mooi na ons omgesien het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianca D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bianca D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rustigheid.

Baie mooi uitsig. Kamer nie so luuks maar tog kort niks nie. Baie vriendelike hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie P - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, sal vir seker weer gaan en die uitsig was uitstekend.

Dit was vir seker een van die lekkerder blyplekke wat ons al raakgeloop het, uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Huntslaan, Wildernis, 6650, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0573b53ad297ea125489e791def87f5fdead880b4b7bed049686347a7d138692ca3e957d8006f49f13ef4165c2d7783d064e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 52 5 1 5 Hunts Lane Wilderness 6650 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.991896394584 22.575683815344
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem