LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Tortoise Shell | LekkeSlaap
+30

The Tortoise Shell

8 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 8 resensies vir The Tortoise Shell
Netheid
4.6/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5
Annalise D - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annalise D
Saam met vriende

Ongelooflik baie netjies en ruim. Sal enige oomblik weer 'n bespreking maak.

Goeie ligging. Alles is in huis wat benodig word.

Christo G - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo G
Gesin met klein kinders

Uitstekend met 'n fantastiese atmosfeer.

Die huis bied enige kieskeurige vakansieganger meer as wat jy verwag. Uitstekende uitleg. Gerieflik en alles wat jy nodig het. Pizzaoond was 'n wenner. Splash pool en boma verseker lang ure se kuier na uiters warm dag in Krugerpark. Ruim sitkamer en oopplan-kombuis met 'n groot stoof was baie gerieflik. Beddens van topgehalte en linne netjies en skoon. Enige tyd weer!

Anja H - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anja H
Gesin met klein kinders

Modern, gerieflik en rustige atmosfeer.

Ons het heerlik gebly en daar was alles wat ons nodig gehad het. Busi het elke oggend kom skoonmaak en ons kon lekker rus. Die huis is ruim en twee gesinne het gemaklik ingepas. Julle sien ons definitief weer.

Conrad T - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad T

What a pleasant place!

Awesome place with everything you need, we enjoyed it very much.

Janet C - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet C
Saam met vriende

Stunning and very tastefully done, would go back any day!

Amazing interaction with wildlife, awesome breakaway with friends and family.

Lorna F - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorna F
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Ons het baie lekker gebly. Die huis is pragtig, ruim, modern, skoon en netjies. Uitstekende gehaltebeddens en -beddegoed. Sal die plek vir enige iemand aanbeveel.

Alison L - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alison L
Gesin met klein kinders

Baie gemaklike, ontspanne en ruim huis.

Die huis is baie gerieflik in grootte, en ontspannend, die kinders het die ruim oopplanhuis geniet, en die pizza-oond was die hoogtepunt van die naweek. Ons het ons verblyf baie geniet en sal beslis aan ander aanbeveel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very comfortable, relaxing and spacious home.

The house is very comfortable in size, and relaxing, the kids enjoyed the spacious open plan home, and the pizza oven was the highlight of the weekend. We thoroughly enjoyed our stay and would definitely recommend to others.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Ansie V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie V
Saam met vriende

Heerlik.

Dit was puik. Bure raas net vreeslik.

Vanaf R1 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Olifantrylaan 146, Marlothpark, Malelane, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWdtxVjMzVlr8zvKQinqhrgzOVnnsgyanEeXScZ1WhY6ALFJs54?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 8) 8 5 1 5 146 Olifant Drive Marloth Park 1321 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-20:00 09:00 -25.392731 31.760856
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!