Graaff-Reinet Akkommodasie by The Townhouse | LekkeSlaap
+22

The Townhouse

18 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Cradockstraat 51, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 300 per nag (vir 8 persone)

Beskrywing

The Townhouse is in die historiese dorpie Graaff-Reinet in 'n stil straat, net langs een van die hoofstrate van dié historiese dorp, geleë. Dis 'n historiese gebou met al die oorspronklike afwerkings, soos geelhoutvloere en 'n mooi, uitgebreide tuin met 'n groentetuin en vrugtebome.

Die huis het 4 slaapkamers, elkeen met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Twee van die kamers is 'n gebou wat omskep is langs die veranda, en een van die kamers het steil trappe wat daarheen lei met 'n veiligheidshek vir kinders. Daar is 'n klein babakamer langs die hoofslaapkamer met 'n enkelbed en 'n bababed. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, 'n stoof en oond en koffie- en teemaakgeriewe. Die leefkamer het gemaklike rusbanke en 'n kaggel vir daardie koue winternagte.

Buite is daar 'n groot veranda met gemaklike buitemeubels en braaigeriewe.

The Townhouse is net 'n klein entjie se stap van die winkels, museums, en restaurante af. Die eienaar se plaas is net buite Graaff-Reinet waar jy kan voëlkyk, stap, bergklim, en skemerkelkies geniet mits dit vooraf gereël word.

Slaapplek

’n Bespreking by The Townhouse sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Kinderbedjie
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderbedjie

Kenmerke

Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 18 resensies vir The Townhouse
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Cradockstraat 51, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Townhouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 300
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R2 300
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Cradockstraat 51, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVmYzE3MTA1LThlYjctNDU5Ny04NmQ1LTFkMTVjNDdjOWM3OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 300  per nag (vir 8 persone) 18 5 1 5 51 Cradock Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 086 999 0018 15:00-20:00 09:00 -32.249708389445 24.531037991402
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za