LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Townhouse | LekkeSlaap
+22

The Townhouse

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 25 resensies vir The Townhouse
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Beverley P - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley P
Besigheidsreis

Lovely place

Place was perfect, comfortable beds.

Esta V - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esta V
Saam met vriende

Vinnige oorslaap op pad na see bestemming.

Lieflike ruim huis, met plek vir baie mense. Spyt ons weer en tyd het ons nie toegelaat om die ruim tuin en braaigeriewe te benut nie.

Liandi R - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liandi R
Gesin met klein kinders

Veilig, ruim en netjies.

Heerlike ruim huis, elke kamer het sy eie badkamer. Mooi groot tuin met 'n heerlike buite kuierarea.

Amanda R - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sien die sterre!

2de keer dat ons daar oorslaap. Die tuin is oorgedoen na ons vorige besoek en is 'n lekker plek om te ontspan na 'n lang dag op die pad. Sal beslis weer daar oornag.

Sorika V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sorika V
Gesin met klein kinders

Alles wat ons nodig gehad het. Netjies en skoon.

Alles goed. Baie dankie.

Valerie S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Valerie S
Saam met vriende

Ons het baie lekker gebly.

Dit is 'n gerieflike groot huis, 4 slaapkamers met dubbelbeddens en 1 kamer met 'n enkelbed en kot. Twee slaapkamers is buite, baie veilig. Alles is baie mooi ingerig, alles is daar wat jy benodig vir oornag.

Jean S - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean S

Heerlike kuier-huis met oulike klein touches.

Ons het 'n wonderlike familiekuier gehad met 3 generasies onder een dak. Dit was 'n bibberkoue naweek, maar die knetterende vuurtjie in die seramiek-firepot in die sitkamer was so lekker knus en warm. Daar is 'n pragtige firepit buite ook. Lekker dik vereduvets het gesorg vir warm slaap! Werklik 'n pragtige ou huis met meer as genoeg slaapplek vir almal. Afsonderlike badkamers maak dit ook baie gerieflik vir 'n groot familie.

Marius M - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius M

Lekker groot ou huis met baie ruimte.

Die toesluitmotorhuis is 'n groot plus punt.

Carlien N - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlien N
Saam met vriende

Baie gerieflike, mooi, skoon verblyf! Lekker huisie om by uit te rus in die Karoo!

Baie mooi toegerus, skoon, heerlike Karoo-atmosfeer, baie oulike gasvrou, alles goed gereël van gasvrou se kant af! Veilige toesluit-garage sodat motor veilig is oornag.

Petro O - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro O
Saam met vriende

Wonderlik. Nie een van ons wou dit verlaat nie. Mees fantastiese ondervinding en atmosfeer.

Die huis is groot en netjies, met 'n grote tuin met baie voëltjies. Dit het 'n atmosfeer wat jou nostalgies maak en jy wil net daar bly waar die tyd stilstaan en lewe nog waarde het. Die huis is skoon en netjies en het heerlike slaapgeriewe met lugversorgers. Woorde doen dit net nie gestand nie, jy moet dit ondervind.

Hercules N - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hercules N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike oorblyverblyf in outydse sjarme.

Dié ou huis in die historiese dorp, Graaff-Reinet, gee 'n egte en aangename "outydse sjarme"-gevoel. Die toesluitmotorhuis is raar, maar baie welkom! Die huis is sentraal in 'n stil omgewing geleë, met gerieflike braai- en ander geriewe vir buitewees op die groot terrein.

Thinus V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus V

Kamers en badkamers is lekker groot, beddegoed en aircon sorg dat mens lekker warm kan slaap op koue wintersaande

Geen TV, geen probleem nie. Het WiFi.

Dirk I - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful house with a beautiful garden.

We had a wonderful stay in this house. What a pleasant surprise. We loved the house, the garden, the space, the beds were comfortable. We loved to have our breakfast in the garden at the comfortable chairs, enjoying the sun and the garden. We also enjoyed the evenings around the fire. Restaurants are really close. We absolutely hope to come again. Very safe and clean and comfortable.

Anne E - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

The Townhouse is sentraal geleë sodat jy die dorp te voet kan verken. Ons het baie lekker gebly. Kommunikasie met die eienaar was ook goed.

Henri P - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henri P

Fantasties.

Fantasties, veilig en ruim.

Lineke B - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lineke B
Enkelreisiger

Pragtige huis en uitstekende ligging.

Ek het 2 nagte in The Townhouse gebly en ek het van die huis gehou. Dit is naby die sentrum en al die winkels en restaurante. Nilene was lekker en het my selfs ontmoet en gevra of alles oukei was. Ek het regtig geniet om buite te sit. Eks seker as die tuin klaar is gaan dit wonderlik lyk!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Lovely house and great location.

I stayed in The Townhouse for 2 nights and I loved the house. It's close to the centre and all the shops and restaurants. Nilene was lovely and even came to meet me and ask if everything was alright. I really enjoyed sitting outside. When the garden is finished I bet it will look amazing!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Danie L - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Danie L
Gesin met tieners

Good location.

The Townhouse is ideal located in Graaf-Reinet close to most amenities. Bedrooms were good, kitchen and shower not up to standard.

The Townhouse's terugvoer

Thank you for your review. We always aim to keep and improve our standards. We would appreciate your specific suggestions, especially regarding the security, seeing as we are equipped with security bars, -doors and a garage for your car. You are more than welcome bring any suggestions to us, as we are always on hand to assist all guests if required.

The Townhouse
Sarita C - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sarita C
Saam met vriende

Lekker.

Kan sien dat daar nog aan gewerk word om dit beter te laat lyk. Sal aanbeveel vir 'n TV.

Conny V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conny V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi groot huis.

Wonderful house with lot of space.

Johan B - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B
Gesin met tieners

Very convenient and will stay there again.

Will be recommending the place to family and friends.

Carmen J - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen J
Saam met vriende

So tuis soos by ons eie huis!

Mal oor The Townhouse! Mal oor die dorp! Ek beveel beslis hierdie lieflike huis aan en sal definitief weer daar bly.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Home away from home!

Loved The Townhouse! Loved the town! I totally recommend this lovely house and will definitely stay there again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Chantal R - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal R
Gesin met klein kinders

Excellent location and perfect for a family with children and animals.

While we enjoyed our stay here I would say it is rustic. The garden is unfinished as is stated on the website and building is in progress - this makes it a bit of a danger for a toddler and animals as there are loose objects lying around. We had two cars and a trailer and were a bit concerned about the safety of off street parking. All turned out well though and I am sure when the renovations are complete we will visit again.

Anna-marie J - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anna-marie J
Gesin met tieners

Baie lekker huis.

Kombuis was nie goed genoeg toegerus nie. Daar was bv. nie eens 'n rasper of opskeplepels nie. Dit is goed genoeg vir koffie, tee en ontbyt, maar nie as mens maaltye self wil voorberei en bedien nie. Andersins is dit 'n heerlike plek.

Nicky V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky V
Gesin met tieners

Pragtige, skoon, troeteldier-vriendelike verblyf!

Pragtige, ruim, skoon huis met groot tuin! Vriendelike eienaars. Sal definitief weer gaan!

Tilla P - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tilla P
Gesin met tieners

Baie gemaklik en ruim.

Baie ruim en mooi en sentraal geleë.

Vanaf
R2 800
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R2 800
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Cradockstraat 51, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVmYzE3MTA1LThlYjctNDU5Ny04NmQ1LTFkMTVjNDdjOWM3OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800  per nag, vir 8 mense 25 5 1 5 51 Cradock Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 086 999 0018 15:00-20:00 09:00 -32.249708389445 24.531037991402
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!