The Trade Boutique Hotel
- Kapasiteit: 70 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 55 Shortmarket Street, Cape Town City Centre, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R2 648 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die Trade Boutique Hotel bied pragtige en uniek ontwerpte selfsorgverblyf in die hartjie van Kaapstad se middestad. Dit is 'n goeie opsie vir enkelreisigers, paartjies, gesinne en sakereisigers, aangesien dit in die hartjie van die Moederstad geleë is.
Hierdie hotel bied gaste die keuse van kamers en suites, wat elk 2 gaste kan akkommodeer. Die gesinsuites het elk 'n kapasiteit van 4 gaste. Kinders ouer as 12 jaar is welkom in die gesinsuites. Elke slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Elke en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Gehalte-linne en badhanddoeke word voorsien.
Daarbenewens is elke suite lugverkoel en sluit dit 'n kombuis in wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Elke suite het 'n ontspanningsruimte met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar vir gaste om verbind te bly.
Hierdie hotel bederf met 'n uitnodigende dakswembad en kroeg waar gaste die son kan geniet en die omliggende uitsigte oor die stad kan bewonder. Elke kamer of suite word op 'n bed-en-ontbyt-basis bespreek, behalwe die Familie Suites.
Die gebou spog ook met 'n restaurant, hysbaktoegang en veilige betaalde parkering. Die Trade Boutique Hotel is 1.5 km vanaf die CTICC, Artscape-teatersentrum, 3.5 km vanaf die V&A Waterfront en die DHL-stadion, 5 km vanaf die Tafelberg-kabelkar en 6 km vanaf Kampsbaai-strand geleë. Die gebou is ideaal geleë 20.5 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Stefan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 55 Shortmarket Street, Cape Town City Centre, 8000, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 70 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 55 Shortmarket Street, Cape Town City Centre, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang