Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Trailhouse

Gastehuis
Mountain View Dubbel
Vanaf
Vanaf R650
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is 'n TV en 'n privaat tuin met ingeboude braaigeriewe. Badhanddoek en lyfseep word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike eetkamer waar daar tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas, mikrogolf, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware is. Kookgeriewe is nie beskikbaar nie, maar daar is 'n buitebraai wat gaste kan gebruik. Gaste moet asb. hul eie hout en rooster voorsien.

Let asb. dat die kaggel nie geskik is vir kosmaak nie.

Gaste kan meer inligting oor die voetslaanroetes op die The Trailhousewalkaouts se Facebook-blad sien.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sea View 2-Enkelbed
Vanaf
Vanaf R650
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is 'n TV en 'n ketel en die kamer het 'n privaat stoep met 'n see-uitsig in die verte.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike eetkamer waar daar tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas, mikrogolf, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware is. Kookgeriewe is nie beskikbaar nie, maar daar is 'n buitebraai wat gaste kan gebruik. Gaste moet asb. hul eie hout en rooster voorsien.

Let asb. dat die kaggel nie geskik is vir kosmaak nie.

Gaste kan meer inligting oor die voetslaanroetes op die The Trailhousewalkaouts se Facebook-blad sien.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sea View Dubbel
Vanaf
Vanaf R680
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer is privaat en het 'n balkon met 'n see-uitsig in die verte. Daar is 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n bad en 'n stort. Badhanddoeke en lyfseep word voorsien. Die kamer het ook 'n TV en 'n ketel. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe in die eetkamer.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike eetkamer waar daar tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas, mikrogolf, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware is. Kookgeriewe is nie beskikbaar nie, maar daar is 'n buitebraai wat gaste kan gebruik. Gaste moet asb. hul eie hout en rooster voorsien.

Let asb. dat die kaggel nie geskik is vir kosmaak nie.

Gaste kan meer inligting oor die voetslaanroetes op die The Trailhousewalkaouts se Facebook-blad sien.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Die Studio
Vanaf
Vanaf R930
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer is apart en privaat. Die is 'n oopplan-ateljee met baie lig en bied 'n ontspanne atmosfeer, 'n dek wat suid front met 'n see-uitsig. Daar is ook 'n stoeptafel met bankies vir buitelugetes. Die noordelike stoep is sonnig en bied 'n dramatiese uitsig op die berg en die waterval. Die eenheid is op die eerste verdieping en word via trappe bereik. Hoë vensters laat gaste toe om die berg en die kranse te sien. Die eenheid het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n kombuis en 'n leefarea. Die kombuis is met 'n yskas, stoof en 'n mikrogolf toegerus. Badhanddoeke en lyfseep word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike eetkamer waar daar tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas, mikrogolf, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware is. Kookgeriewe is nie beskikbaar nie, maar daar is 'n buitebraai wat gaste kan gebruik. Gaste moet asb. hul eie hout en rooster voorsien.

Let asb. dat die kaggel nie geskik is vir kosmaak nie.

Gaste kan meer inligting oor die voetslaanroetes op die The Trailhousewalkaouts se Facebook-blad sien.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pipe-weg 2638, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5178a33e8999bab2111e8abb20e9368bfe43b244ccb39f3a2180104a3fca9420cfea64505d569a4055f97635a86415ec92f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 2638 Pipe Road Bettys Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.3543144 18.9030097
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem