The Travellers Inn
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Short-pad 58, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Travelers Inn is in die rustige en lowerryke woonbuurt, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), geleë en bied 'n bekoorlike selfsorg-eenheid met 'n aparte ingang. Dit is perfek vir paartjies of korporatiewe reisigers wat op soek is na troeteldiervriendelike verblyf.
Hierdie heerlike eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n pragtig gemeubileerde slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak, toilet en 'n wasmasjien. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n kombuis wat met 'n tweeplaatgasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas en 'n volledige stel eetgerei en breekware toegerus is. Die knus sitarea het 'n gemaklike rusbank en gaste kan 'n TV met Netflix en gratis WiFi geniet.
Gaste van The Travelers Inn het volle toegang tot gerieflike braaigeriewe. Onderdakparkering is vir gaste beskikbaar. Hierdie eenheid bied maklike toegang tot skole, hospitale en die Walmer-sentrum wat met 'n diverse verskeidenheid van winkels en restaurante spog.
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Warren Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Short-pad 58, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Gaste dink The Travellers Inn het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Walmer Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Short-pad 58, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap